March 30th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Sjoekaland! Hierdie mense het soveel fun gehad met hulle troue! Hulle het permanent gelag en glo my, dis aanstreeklik! Dankie Willem en Ohna, as julle ooit besluit om julle vows te renew of iets, bel my!
Onthaal: Allesverloren, Riebeek Wes































































rebecca (love made visible)
Those shoes. WOW.
Bruce
Wow! Colours for Africa.
haha… rebecca loves her shoe shots!
Really rad lizelle.
The edit of the dad giving away his girl and the one after it… CLASS! Such quality…
Well done… you’re ripping!
Ohna
Awesome awesome awesome!!!!! Baie baie dankie vir die FANTASTIESE fotos! Kannie wag om die res te sien nie!
Zanne Burger
Absoluut fantasties, Lizelle, jy mag maar, ek het baie by jou geleer!
Zanne Burger
Absoluut fantasties, Lizelle jy mag maar, ek het beslis ‘n paar tips by jou gekry!
Maré Rootman
Hou van die een met die pienk deur en die vlaggies! Mooi!
Monica Dart
how awesome are these??? love the shoes… and your reception shots are by far the best i’ve seen in a long time.xxx
Adri Hanekom
Ohna en Willem! Julle 2tjies is gemaak vir mekaar. Op elke foto lag julle. Dis pragtig. Lizelle ek sal jou kontak as dit my groot dag is die foto’s is pragtig
Yolande Snyders
Stunning!
Marisa
Dit is ongelooflik mooi!! wow wow wow!!
Juanette
Soos altyd…stunning!
Henroux
Stunning pics, love dit!!!
Luzanne
Die foto’s is bitter bitter mooi – Ohna & Willem, well done! Ek kry sommer ‘n knop in die keel!xxxxx
Drikus
wow wow wow wow!!
Hoe rocking is die bride met haar sonbril! Is mal oor dit! En nog ‘n keer…WOW!
Amanda Boonzaaier
Lekker kleurvol, baie mooi!!!
nikki
Love al die spontane shots en die kleure. Zel, dankie dat jy altyd so ‘n inspirasie is!
willem lotter
mooi fotos en lyk na n lekker troue
cindy
ai lizelle. Weet jy, ek is maar bietjie van ‘n donker bitter en twisted siel, maar jou fotos laat mens tog glo daar is nog BAIE happy in die wereld. En dat mense nog trou omdat hulle REGTIG lief is vir mekaar.
Jy mag vir al hierdie fotograwe inspirasie wees vir hul werk, maar, vir my, inspire jy lewe.