My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 27th, 2014 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS

Documenting Adéle’s parents was one life enriching experience. She emailed me from cold London and had this idea to “document” her parents during the time that she is visiting them and her dad is celebrating his 80th birthday:

“Ek wil net so graag paar spesiale ‘shots’ van my ouers he, hulle raak nie jonger nie en daar is sekere goed wat so in my geheue is, Mamma war so goed kos kook en beskuit bak en brou en konfyt maak dat dit gons en in my geestesoog sien ek haar daar voor die kospotte in haar kombuis. En Pa wat sy bye boer en sy vleisie braai en sy vistokke bewerk.

Ek weet nie of ek sin maak nie Lizelle, en ek is seker jy is baie besig en Yzerfontein is ‘n hele entjie se ry van Stellenbosch af, maar ek kan jou verseker jy sal nie honger terug ry nie, en honderd maal gevra word of jy nie maar wil oorslaap nie, en ‘n pakkie beskuit in jou kamera sak he.”

En dis presies hoe dit was! Ek was gaande oor die shoot en om tyd met die Burger familie te spandeer. Hier is ‘n stukkie van wie hulle is.

Geniet Adéle! Jou familie is kosbaar. Dankie dat ek ‘n stukkie van dit kon ervaar:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Monica Dart Photography
    March 27th, 20143:23 pm

    Priceless…precious…and real! Documentary to the max…do more of these! This was incredible!x

  • Murray Logan
    March 27th, 20143:30 pm

    Such a cool shoot Lizelle! =)

  • Yvette Gilbert
    March 27th, 20143:31 pm

    I have no words, this has to be one of the most intimate and special family shoots I’ve seen! What a precious way to celebrate your parents, and keep their memory alive for years to come. Beyond beautiful!

  • Nanet
    March 27th, 20143:31 pm

    Sjoe…dis ongelooflik! Hierdie is baie special fotos wat hulle vir altyd gaan ‘treasure’!

  • Louis Smith
    March 27th, 20143:31 pm

    WOW!! stunning shots!!

  • christine w photography
    March 27th, 20143:34 pm

    I honestly think stumbling across this shoot today is going to change the way I work. The world needs more of these shoots…less style, less worry about trends, less pretence…more real, more about the people, more about life. This is just phenomenal, I loved every shot especially the stop-motion walking. Amazing work xxx

  • Peta
    March 27th, 20143:38 pm

    Dit is so so so so PRAGTIG…mense besef nie altyd die waarde van sulke fotos nie…en die capture van die fotos maak dit VAS…geskiedenus..memories FOREVER …baie baie stunning! Mooi gedoen!

  • Alana Meyer Photography
    March 27th, 20143:39 pm

    Oh Lizelle, these really spoke to me (most of your work does but especially this shoot) It actually made me have tears as it is so real, and moments that are so genuine & beautiful. Moments that some people don’t want “caught on camera” are the ones that we remember so fondly! I WISH I had photos of my grandparents like this!It’s the everyday “mundane” moments that I love how you have captured & turned it into a sweet & beautiful memory. Your talent is so genuine & beautiful!! xxxx

  • Liezel
    March 27th, 20143:41 pm

    Adele!! jy het haar gekry! :-)) Lizelle, ek is so bly jy het hierdie spesiale mens ontmoet! beautiful! absoluut beautiful!!

  • Vasti Nortje
    March 27th, 20143:45 pm

    Dit is soooo special!!!!

  • Herman Agenbag
    March 27th, 20143:57 pm

    Uitstekende werk Lizelle!

  • Shireen
    March 27th, 20144:02 pm

    You seriously have the most amazing gift. WOW

  • Natascha
    March 27th, 20144:11 pm

    Lizelle, this is so special! I can see how you found every little detail of this couple, that would be precious and memorable to their children, and documented it. These people actually feel like family, because you did such a good job of documenting them.
    Love your work Zellie!

  • Kobus Tollig
    March 27th, 20144:20 pm

    Stunning. Mens voel sommer jy ken nou die mense. Well done.

  • Jana
    March 27th, 20144:20 pm

    This is so precious!

  • Kim
    March 27th, 20144:22 pm

    Wow this touched my heart so very very much. This is what its all about. Doing life. Beautiful that you had the opportunity to capture them as they are every day. Lovely Lizelle!

  • Lindy
    March 27th, 20144:35 pm

    Ek dink die is die beste familie shoot wat ek nog ooit gesien het! Well done Lizelle! :)

  • Liesl
    March 27th, 20144:36 pm

    Wat ‘n besonderse sessie. Dit is ongelooflik spesiaal – fantastiese werk.!

  • Marionette van Deventer
    March 27th, 20145:00 pm

    Love love love love love love love it!!!! So honest en beautiful. Niks kan vergelyk met die beauty van ‘n leeftyd se legacy nie.

  • Judith Doubell
    March 27th, 20145:12 pm

    Ek wens ek het sulke foto’s van my oupa en ouma gehad saam met ons! So ongelooflik besonders en uiters spesiaal. Puik vasgevang! xxx

  • Karen Oosthuyse
    March 27th, 20146:12 pm

    Ek’s mal hieroor! Dis so “regtig” en jy kan die storie van die mense in hul gesigte lees. So mooi…

  • Lizl
    March 27th, 20146:28 pm

    Pragtigste fotos! En nie net prentjies van mense nie, maar so veel karakter ook vasgevang. Baie mooi!

  • Danel Nixon
    March 27th, 20147:44 pm

    Ag Zellie,

    Die is rerig SOOO awesome! Jy het die oomblikke so goed vasgevang. Dis snaaks hoe mens die klein goedjies verlang as iemand eers weg is en dat mens altyd iemand se gekreukelde hande onthou… dankie dat jy my ook terug kon vat deur die fotos,vir ‘n klein besoekie aan my oupa (al is dit deur iemand anders sin x)

  • Janice
    March 27th, 20147:45 pm

    Precious.

  • Kim
    March 27th, 20148:33 pm

    So, so, sooooo mooi!

  • jou heel grootste fan!
    March 27th, 20149:41 pm

    …ek’s sprakeloos…en wat kan ek nog se wat nie gese is nie…
    Ek’t self nou met die Ollas memory lane geloop deur jou foto’s…
    Ek glo hierdie soort assignment gaan groei en groei en groei.
    En met die talent en favour wat die Here jou gegee het, KAN jy maar, MOET jy maar…
    Baie geluk met ‘n mense-mens shoot wat met elke foto tot diep in die hart raak.

  • Fritz van Zyl
    March 27th, 201410:05 pm

    Wow Lizelle. Jy vang hulle so mooi vas dat hulle lewe kry selfs in 2 dimensionele foto’s :) Prys die Here vir jou talent :D

  • Lynda Loubser
    March 27th, 201410:20 pm

    mal oor elke foto – soveel nuanse vasgevang, heerlike memories! welgedaan ‘dele! xxx

  • Monique
    March 28th, 20146:14 am

    Soooo spesiaal, ek kan net dink hoe kosbaar dit vir die familie moet wees. En sjoe, Lizelle, jou talent is ongelooflik en verryk so baie mense se lewens!

  • Jackie Blackford
    March 28th, 20149:23 am

    Lizelle, ek het nie woorde nie! Alles wat almal hier se en meer!
    Baie dankie! Keep inspiring!!!!

  • Tertia Venter
    March 28th, 20149:50 am

    WOW! Baie geluk Lizelle. Dis uitstekende werk. Wens ek het sulke kosbare foto’s van Oupa Skellie gehad! xx

  • Lauren Kim
    March 28th, 20149:52 am

    This makes my heart happy and I do not even know them – but this is GOLD!!!

  • Brumilda
    March 28th, 201410:42 am

    Dit is ongelooflike foto’s.

    Hierdie familie gaan nog vir baie jare hierdie foto’s treasure – want dit is soos wat hy is!

    well done!

  • Cara
    March 28th, 20144:38 pm

    lov dit – dis so mooi, dit lyk so real en deel van “menswees”.

  • Emily Lewin
    March 28th, 20145:59 pm

    Lizelle! These are amazing! I love them so much. The perfect way to capture a family.

  • Anina de Witt
    March 29th, 20149:46 am

    Dit is so super spesiaal! Geen woorde net knop ini keel :)

  • Nicole
    March 29th, 201410:57 am

    Wow, wow, wow!!!!

  • 3e grootste fan ;)
    March 30th, 201411:43 am

    Hoop jy onthou wie ek is ;) lizellie, dit is soooo mooi – wow. soos almal voor my reeds gese het, jy vang hierdie mense SOO mooi vas. op ‘n eerlike, simplistiese en EG manier. hou so aan vriendin – jy is propvol talent en ek weet ons Dad se bors swel breed oor jou!!

  • sonja Albertyn
    March 30th, 20149:18 pm

    baie spesiaal!! regtig n oulike idee en goed uitgevoer.
    Baie baie geluk. en voorspoed.

  • Elke Dunaiski
    April 2nd, 201412:24 pm

    Such a breathtakingly beautiful shoot! So wish I’d had the presence of mind that Adele did. Great work friend!

  • Anine
    April 4th, 20147:07 am

    Wow Lizelle! Hierdie fotos is soooo special! Ek’t skoon trane in my oe gekry toe ek hierdeur kyk, en ek ken nie eens die mense nie!!
    Dis PRAGTIGE fotos!!!!

  • Inarie
    May 23rd, 20141:43 pm

    Ai Lizelle,

    Gee jy my sommer ‘n traan in die oog! Ek wens ek het sulke fotos van my pa gehad, veral noudat hy oorlede is!
    In my geestesoog sien ek nog sy hande, sy groot raakvat hande wat saggies aan plantjies troetel of liefdevol vat aan diere en kinders. Regtig beautiful!