My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 10th, 2018 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Liela-Belle is ‘n regte verkenner – en sy doen dit terwyl sy hardloop. Ek is verlief op haar krullebol en die sterretjies in haar ogies. Haar ouers noem ek my vriende en kan my verkyk met hoeveel liefde, wysheid en geduld hulle haar grootmaak. Ek sien uit om julle nuwe mensie ook te leer ken, Ooshuizens! Dankie vir adventures en kore-luister, lekker braaivleis en dat ek sommer net myself mag wees.

Geniet julle kiekies! Soos ek se, Liela lyk soos ‘n karakter uit ‘n boek…

PS: Dankie tannie Ronel vir saamgaan en tot help reflector gooi! <3

let me know what you think

  • Ferdi Oosthuizen
    December 10th, 20181:44 pm

    Jou foto’s gee my trane in my oe. Dankie so baie Lizelle.

  • Inge
    December 10th, 201810:46 pm

    That is so beautiful! Can’t believe how big and gorgeous she is, just like her mamma! Stunning! xxx