sjoe zella… trane in my oe… my favourite mense op aarde is ou mense. hierdie fotos is ongelooflik spesiaal.. sjoe dit maak my hart so bly dat hulle nog vir mekaar het, wow, absoluut amazing. PS. my ouma het dieselfde meubels gehad
Hi Lizelle, my Ouma is net so oor die twee maande gelede oorlede, sy was baie na aan my hart. Ek wens ek het sulke foto’s van haar gehad. Regtig ongelooflik.
WHAT I THINK??
with this set of images you put forward what we all feel and see in our parents and there parents ,the humble feeling and simplicity in life of being old of being so vulnerable , and that us as photographers capture a moment in LIFE to remember those we love and made us who we are.
Lizelle! Wow! These are amazing! They really capture something beautiful about these obviously dear & wonderful people & the place where they are in their life.
I always wanted to make a simple picture book of hands called something like “The Most Beautiful Hands of the World.” Then have pictures of elderly people’s hands and words from their children and grandchildren remembering the loving acts those hands did for them. Your grandparents have beautiful hands.
Kosbare herinneringe van jou oupa en ouma. Ek is ook bevoorreg om my ouma by my te he. Sy het 8 Augustus 2011 verjaar en is 94 !. Sy het 11 kindertjies gehad waarvan 9 volwasse ouderdom bereik het. 64 (kleinkinders, agter kleinkinders en agter agterkleinkinders) Ons het ook paar maande gelede dieselfde soort fotos van haar geneem. Oupas en oumas is ons hero’s.
Jy het ‘n wonderlike talent om sulke mooi fotos te neem.
sjoe lizelle,
hierdie het nou sommer baie memories teruggebring. dit lyk amper presies soos die plekkie waarin my oupa en ouma gebly het in piketberg. my oupa is vroeer die jaar op 89 oorlede en ek sien so baie dinge in die fotos. dieselfde statigheid en trots. die keurigheid van die vertrek wat ‘n storie vertel.
ek het die kosbaarste oupa gehad. met die mooiste hande, ek het dit nog in my begrafnisbrief aan hom geskryf. hy het nooit iemand ingeloop of gejok nie. nog nooit het ek iemand ontmoet met soveel integriteit nie! dankie vir die post… dis pragtig dat jy hulle nog waardeer… x
Jy’t die harde werklikheid met deernis vasgevang. Oupa’s en Ouma’s rock. Eindelose bronne wysheid. En dan is daar ook niks soos om ‘n ou paartjie te sien waar die liefde nog warm klop nie.
Petro du Preez
Ongelooflike foto’s met soveel liefde en deernis geneem.
Estienne Lingenfelder
Pragtige, kosbare foto’s. Ja, ons almal moet daardie paadjie loop …. Hulle lyk so goed versorg en wonderlik om nog vir mekaar gespaar te wees
Laura Jane
Sjoe…jou fotos raak die hart.
sanet salmon
Lizelle dit is so mooi! Ek het sommer nou trane in my oe! Jy is baie geseen om hulle nog in jou lewe te he!! Die foto’s is soos altyd pragtig!!!
Adéle Meyer
Dit is waarlik ‘n emosievolle blik op ons ou mensies se lewens! Baie dankie dat jy dit met ons deel.
Kirsten Schwarzer
Hierdie foto’s is regtig hartroerend Lizelle. Dis so spesiaal om nog albei jou ouma & oupa deel te kan hê van jou lewe!
nastassja harvey
sjoe zella… trane in my oe… my favourite mense op aarde is ou mense. hierdie fotos is ongelooflik spesiaal.. sjoe dit maak my hart so bly dat hulle nog vir mekaar het, wow, absoluut amazing. PS. my ouma het dieselfde meubels gehad
Sainkie
Hi Lizelle, my Ouma is net so oor die twee maande gelede oorlede, sy was baie na aan my hart. Ek wens ek het sulke foto’s van haar gehad. Regtig ongelooflik.
Cheryl
So very special reminds of my late granny,made me quite weepy!
Christo lotter
WHAT I THINK??
with this set of images you put forward what we all feel and see in our parents and there parents ,the humble feeling and simplicity in life of being old of being so vulnerable , and that us as photographers capture a moment in LIFE to remember those we love and made us who we are.
Emily Lewin
Lizelle! Wow! These are amazing! They really capture something beautiful about these obviously dear & wonderful people & the place where they are in their life.
Dorelies
Lizelle, these pictures are great !!! They are so emotional, truthful and full of ♥.
monica dart
big lump in my throat and tears!
Marian from Colorado
I always wanted to make a simple picture book of hands called something like “The Most Beautiful Hands of the World.” Then have pictures of elderly people’s hands and words from their children and grandchildren remembering the loving acts those hands did for them. Your grandparents have beautiful hands.
Lise
sjoe, emosioneel! ongelooflik!
LENA VAN VUUREN
Kosbare herinneringe van jou oupa en ouma. Ek is ook bevoorreg om my ouma by my te he. Sy het 8 Augustus 2011 verjaar en is 94 !. Sy het 11 kindertjies gehad waarvan 9 volwasse ouderdom bereik het. 64 (kleinkinders, agter kleinkinders en agter agterkleinkinders) Ons het ook paar maande gelede dieselfde soort fotos van haar geneem. Oupas en oumas is ons hero’s.
Jy het ‘n wonderlike talent om sulke mooi fotos te neem.
Maré Rootman
Dis hulle wat die wysheid besit wat ons nog nie het nie. So so kosbaar
lindinig
die foto van jou ouma in die bed en jou oupa wat langs haar sit, laat my dink aan fotokuns soos goldblatt & pieter hugo se foto’s
Lizelle Lotter Photography » Pappa
[...] is oupa en ouma (oor wie ek ook al geblog het) nog lekker [...]
Roelien
tokkel aan my hartsnare…
anke lambrechts
sjoe lizelle,
hierdie het nou sommer baie memories teruggebring. dit lyk amper presies soos die plekkie waarin my oupa en ouma gebly het in piketberg. my oupa is vroeer die jaar op 89 oorlede en ek sien so baie dinge in die fotos. dieselfde statigheid en trots. die keurigheid van die vertrek wat ‘n storie vertel.
ek het die kosbaarste oupa gehad. met die mooiste hande, ek het dit nog in my begrafnisbrief aan hom geskryf. hy het nooit iemand ingeloop of gejok nie. nog nooit het ek iemand ontmoet met soveel integriteit nie! dankie vir die post… dis pragtig dat jy hulle nog waardeer… x
Unda
Jy’t die harde werklikheid met deernis vasgevang. Oupa’s en Ouma’s rock. Eindelose bronne wysheid. En dan is daar ook niks soos om ‘n ou paartjie te sien waar die liefde nog warm klop nie.
Elzette
Dit roer, hoor! Sulke eerlike onopgesmukte foto’s. Soveel deernis en liefde.
Laggie
lizellie, JOH! het amper begin huil, sagte fotos versigtig geneem. Love dit