July 17th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
lank”>verlowingsfoto’s en net so lekker dit was om hulle toe af te neem, so lekker was dit op hulle troudag!!! Toe ek by die kerk aankom lyk al die manne so netjies, ekt almal verdink daarvan om Pasch se best man te wees! (:
Dankie Pasch en Sainkie dat ek die dag so saam met julle kon geniet. Ek hoop julle is MAL oor julle kiekies en dat dit net goeie memories terugbring. Net blessings vir julle huwelik vorentoe. (En so ook julle awesome restaurant Dutch East!!!)
Venue: Vrede en Lust
Stationary: David Silberbauer
Flowers: Floral Affairs
Hair and makeup: Alicia Buckle
Assistant: Nadine Aucamp













































































Liezel
so stylvol! beautiful!!
Melise
Stunning verby!!!!Ek herleef sommer weer DIE lekkerste troue!:) Julle tweetjies lyk pragtig!Well done aan Lizelle vir WOW fotos van n WOW troue!!*
ebbie
Hi Lizelle,very very nice photos! Love your blog!do you perhaps know where the bride got those fairy lights?I’ve looked everywhere!thanks!
Melissa Stoelwinder
Groeten uit nederland. Zo pragtig! echt een pracht paar. Mooie fotos!
Minke
S.T.U.N.N.I.N.G. Sana julle fotos is so mooi! Ek is mal oor die een waar julle die koek sny, so cute! Lizelle jy is so talentvol en jou fotos het die dag so perfek vasgevang!
Annemie
Stunning soos altyd Lizelle!
ilse
Zel, ek probeer altyd my fav’s onthou…totdat hulle te veel raak…! dis ‘n ‘sielvolle’ klomp foto’s, shu! ‘n ander flavour by die fotos gecapture wat beautiful is…so very well done!!!
Liani Uys
Sjoe. Ek hey wraggies nie woorde nie! B E A U T I F U L foto’s. Sainkie is een van die mooiste en stylvoste bruide Wat ek nog gesien het. Jy het haar onbeskryflik mooi ge”capture”, sowel as hul stylvolle en fees van ‘n bruilofsviering. =D
Carien
Sjoe, ‘n aantal super amazing shots! Die beste foto van ‘n preker nog! En die tafel ruikers is besonders!
Marieda Brits
Absoluut ongelooflike foto’s – ek kan nie ophou kyk nie.
OLGA
DIS PRAGTIG!!!!!
Maré Rootman
Klassiek en pragtig! Love die menu-designs
Maret
Pragtig julle!! my favourite is die een waar julle die koek sny!!! priceless!
Fritz van Zyl
Jy bly maar ‘n goeie kunstenaar. Well done!