May 18th, 2012 | couples,Engagement,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Pasch en Sainkie is jonk, passievol en hardwerkend. Mens kan hulle in aksie sien by hulle pragtige restaurant, Dutch East in Franschhoek. Wat ek die meeeeeste van hulle hou…is hoe hulle vir mekaar kyk en hoe hulle saam kan lag. Hulle is so ‘n oulike couple en die shoot was vir my een groot bederf.
Dankie Sainkie en Pasch! Nie meer lank nie, dan hou ons lekker troue!!!




































Lesley-Anne
Stunning Lizelle! En Sainkie julle lyk sooo happy en mooi! Baie baie awesome pics! x
Liani
Pragtig!!! Hulle lyk so verlief mens kan dit in elke foto sien. Sien uit na die trou foto’s
Maré Rootman
Ek het hierdie Dinsdag saam met Amelia by Dutch East Gaan eet, baaaaie lekker kos, veral die chocolate fondant!
Sunette du Toit
Ek is Sainksie se ma, dis pragtige foto’s, sien uit na volgende Saterdag!
Rina-Marie
Dis beautiful Sainkie! Geniet die troue ongelooflik! xxx
June
Klein-nig! Dis so mooi!! Jy lyk beautiful!
Well done Lizellie!
Jeanette
Lizelle, dis regtig ongelooflike mooi fotos! Pasch en Sainkie hul is seker een van vrolikste, skatlike couples bymekaar – weerspieel tydens fotosessie. Geniet elke oomblik!
Karlien Burger Uys
Baie geluk Sainkie!!! Jy lyk stralend gelukkig en die fotos is pragtig!!!!
Liezel
die 5de foto is soos iets uit ‘n fee verhaal! pragtig!!
Lizelle Spreeth
SJOE maar dis ‘n mooi vrou!! Stunnig foto’s Lizelle, soos altyd!
Mart Mari
Dis is pragtige foto’s! Fotograaf weet wat sy doen. En Sainkie jy is Beeldskoon!! Weet nie watter ene gaan julle kies om te vergroot nie. Sjoe!
Sulette
Stunning!!!!!!!!! Kan nie wag vir die troue nie!
anene
WOW!!! Love die foto’s – dankie vir die nice ene van die ring. Ek was die jeweller….
Chrisna du Toit
Dit is vreeslik mooi! Kan nie wag vir die troufoto’s nie! om van die troue nie eers te praat nie! Julle gaan ‘n stunning couple wees en onthou om asb op jul troudag ook so mooi vir die kamera te lag!
kate steyn
San you look TOO gorgeous, roll on Saturday! What a happy couple! Can’t wait! xxxx
Anne Gray
Dis beautiful!
Erna
Wow! Sainkie, die foto’s is sooo mooi!
Dalene Conradie
Sainkie, ek het nie woorde om hierdie ongelooflike mooi prentjies te beskryf nie! julle lyk soooo gelukkig en ek kan nie wag om al die troufoto’s te sien nie. hou dit so happy, geniet en waardeer mekaar – julle is albei juwele !!! luvies
Leana du Plessis
Beautiful foto’s Sainkie, kan nie wag om die troufotos te sien nie
Lizelle Lotter Photography » Pasch en Sainkie: Franschhoek
[...] en Pasch se troue was ‘n Black Tie Event van begin tot einde. Ek het hulle leer ken met die verlowingsfoto’s en net so lekker dit was om hulle toe af te neem, so lekker was dit op hulle troudag!!! Toe ek by [...]