My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

July 17th, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

My hart sing saam met die twee! Hul mooi, nederige harte loop oor in hul “looks” en hul uit-die-maag-lag was ‘n kenmerk van die dag. (En dit alles toegedraai in ongelooflike klere, detail, blomme en uitsig.)

Philip en Aletta, ek voel so bevoorreg om jul dag te kon afneem en te kon ervaar. Julle liefde straal en ek sien uit wat ons Pa vir julle in stoor het.
Liefde!

Reflection…

 

Rok- Alana van Heerden
Bloemiste- Lizanda Terblanche van Sitting Pretty 
Skryfbehoeftes (spyskaart en kerkboekies)- Marike Smit (vriendin)
Grimering: Algria Ferreira
Hare: Jeanette Genis
Venue: Louisvale 
Venue GM: Mouton du Toit: mouton@louisvale.com
Hare/ skeer van mans: Aidon Amos van Knots Hair Salon & Barber Shop ( +27 84 534 0034)
Videograwe: Secondluke films
DJ: Leon Mostert: ‭+27 (76) 747-4716

let me know what you think

  • Marike
    July 17th, 201811:16 pm

    Well done Lizelle!!
    Dis absoluut asemrowend!
    x Marike

  • Christene
    July 18th, 20189:50 am

    Mooiste foto’s Lizelle. Love die twee swart en wit foto’s van Aletta in die begin WOW!

    Baie geluk julle.

    LIEFDE XXX

  • Mouton
    July 18th, 20182:24 pm

    Jou foto’s het baie awesome uitgekom.

    Well done

  • Tertia Venter
    July 19th, 201812:36 pm

    Goeie foto’s Lizelle. Pragtige bruid in ‘n mooi trourok.

  • Lotta Marais
    July 19th, 20186:55 pm

    Pragtig Lizelle!!
    Jy het dit reggekry om die hele “vibe” van die troue in die afneem van Philip en Aletta vas te vang! Regtig stunning!
    Lotta

  • Anneret Wolfaardt
    August 4th, 201810:04 am

    Stem saam met Christene.
    Die MOOISTE fotos van Aletta aan die begin en dan ook pragtige fotos van Philip & Aletta in die kerk en ook rondom Louisvale se onthaal gebou.
    Was n PRAGTIGE troue.