May 21st, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Daar is soveel wat ek oor die troue kan se, maar weet nie eers waar om te begin nie! Ek het dit so geniet dat Phillip en Jay hulle troue hulle s’n gemaak het. Jay se mooie rooi rok het soveel vir die foto’s gedoen en daar is aan elke kleine detail aandag gegee. Hoe langer die dag aangegaan het en meer ek vir Phillip en Jay saam gesien het, hoe meer kon ek die liefde vir mekaar raaksien. Dis awesome! Jay het vooraf vir my vertel dat hulle by hierdie spesifieke huis foto’s wil neem en ek moet se, wow! Any day again. Mag julle foto’s julle bless!!!
Hoe ongelooflik het dit nie gelyk nie!?




‘n Skertjie om jou rooi hangende waterglas los te knip:





Jay se boeta. Hy het ons vermaak met sy James Bond moves:


…en hy kon nie ophou om vir Jay te se hoe mooi sy lyk en hoe bly hy is vir haar nie. Was so oulik!
























Dit het vir my gevoel of ons in Italie of iewers anders as in SA was!







Een van my fav:



















Planner: Aleit Wedding Planners (Andene)
Rok: gemaak deur: Kobus Dippenaar
Aangetrek by FCH
Onthaal: Le Franschhoek Hotel and Spa
Blomme: Floral Affair
Make up: Fabienne Zadel
Cake: Cakes by Wade














Jay
Wow Lizelle, dis amazing! Baie dankie, jy het ons dag so special gemaak!
Maré Rootman
The lighting was stunning, especially the shots of them in the house! Well done Lizelle, stunning work again!
Rebecca
I also LOVE the house shots
x
Jani B
Oh wow – love die shots met haar binne in die huis….sooo dramaties romanties!
nastassja harvey
woweeee zellie!! flippin awesome couple shots!! wat ‘n ongelooflike oorspronklike troue! well done zel! x
Ellena van Tonder
Bitterlik mooi!
Amanda Boonzaaier
Hi Lizelle, kyk nog gereeld na jou foto’s..die mense se kreatiwteit met troues het geen einde nie. Hierdie een is BAIE oorspronklik, en jou foto’s net so, baie oulike paartjie shoots…!!!
Trish
WOW, I just love your photos, the colour, the eyes and interaction, just beautifu
Marti
Ek is sommer lekker mal oor hierdie post! Die pragtige moderne venue en die ou leë huis is albei stunning en die kontras tussen die 2 maak dit nog interessanter!
nikki
My fav fotograaf het dit wéér gedoen!! Het so uitgesien na hierdie kiekies en dit het crazy mooi en interessant uitgekom!
Christine Meintjes
Die portrait shot waar sy loop deur die huis is ONGELOOFLIK! Great shoot zel!
Roelien
Wow Dis stunning – lyk soos iets uit die flieks uit
!
Anel Smit
LOVE die fotos wat geneem is by die huis, soveel karakter en diepte!
Patricia DANDOIS
Only a word : WONDERFUL (Jay and your work), you’re really an artist. From Pat (Deidre and Wilhelm’s french friend
Karen
Oh Wow! hoe gemaak as ons ook by daai bouvallige perseel wil laat foto’s neem? Waar is dit!? Dis so mooi!
Jean-Pierre Uys
Wow! Baie goed! Dis die coolste koek foto ooit!
Johnel van der Westhuizen
Whow, dit is baie mooi foto’s!!! Ek love die foto’s by die ou huis, dis regtig stunning verby. En die koek is so cool!
Lauren kriedemann
what a talented lady. I love this shoot. Old peeling doorways my favorite, so great!!!! xx