My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 31st, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Jeanine het my later so opgewonde gehad oor hulle troue want sy kon nie ophou smile oor die dag en sy gebeure nie. Hulle het alles haarfyn beplan en op hul troudag…het die smiles net aangehou! Val de Vie het perfek by hulle as couple gepas en ‘n Polo wedstryd het die gaste besig gehou terwyl ons foto’s geneem het.

Daar is nog so baie wat ek kan se oor die rugby man en sy super mooie bruid, maar kyk eerder!! Dankie Pieter en Jeanine, dit was vir my heerlik om julle af te neem!

Helga maak vir Jeanine ekstra mooi:

Jeanine  se pa het sooooo trots gelyk op sy dogter! Ek is mal daaroor!

Zamar, altyd ongelooflik!

Venue: Val de Vie

Hare en grimering: Helga

Videograwe: FJS Productions

Rok: The Wedding Box

Blomme en Decor: Nico Loubser

Stationary: Adam and Eve weddings

Musiek by kerk: Zamar

DJ: Desmond Welsh

let me know what you think

  • Rensche Mari
    December 31st, 20102:39 pm

    WOW! Hierdie fotos is vrek hot!

  • nikki
    December 31st, 20104:07 pm

    Sjoe, wat ‘n manier om die jaar mee af te sluit!! Super cool fotos en ‘n stralende, baie aantreklike couple!

  • Helene-Mari
    December 31st, 20104:50 pm

    WOW!!!! Lizelle! Stunning foto’s…! Hulle straal absoluut! Well done!

  • Jana von Backstrom
    December 31st, 20104:59 pm

    Dit was sonder ‘n oogknip een van die lekkerste troues waarby ek nog was (en ek was al by hordes). Neef, well done on the party of the year!!! Julle lyk pragtig en baie seen en happyness vir julle!!!

  • nastassja
    December 31st, 20107:14 pm

    wowsers zella!!! sjoe sjoe sjoe maar dis stunning!!

  • Frans Swanepoel
    January 1st, 201111:00 am

    STUNNING!!!

  • Anelia du Plessis
    January 1st, 20111:15 pm

    LIEFDE WEN! Dit straal uit elke foto. Dis só pragtig.

  • JulieLim
    January 3rd, 201112:39 am

    Absolutely stunning!!!!

  • Yolandé Marx
    January 3rd, 20119:41 am

    Dit is ‘n vreeslike mooi bruid! Sy lyk so gelukkig :) Dis altyd so lekker om deur jou foto’s te kyk!

  • Wesley Vorster
    January 3rd, 201110:38 am

    So gorgeous!!!!!

  • Mariko
    January 7th, 201111:35 am

    Stunning beyond! Seriously mooi foto’s die. Hoe jy die 2de laaste een geneem. Jou shutter oop gelos?

  • lizelle
    January 7th, 201112:34 pm

    Hi mariko!
    2de laaste een is long exposure ja! Die laaste een is vroeer die dag geneem. Dankie dat jy vra!

  • Adri
    January 10th, 201110:32 am

    Pragtig Zel. Beautiful couple!