April 29th, 2009 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Ek gaan nou nie stokkies omdraai nie. Hierdie troue was magical. Liefde, deurnis en respek word gesien wanneer die 2 mense vir mekaar kyk. Libre is skaam maar lewenslustig en Pieter het oe net vir haar. Hulle “first kiss” was hul “first kiss.” Hulle onthaal is gehou is ‘n ou plaas-skuur wat nog klei mure het. Buite was die kragopwekker se dreungeluide amper harder as die van die musiek. Binne die saal was die opwinding en lekkerte amper meer tasbaar as die fisiese. Dankie Pieter en Libré!
Catering & Decor: Antoinette’s : 028 452 1767
Video: Jeremy Puren: suikerkind@gmail.com
DJ: Conrad









































Vanessa de Villiers
Eerstens, Libre, JY HET ONGELOOFLIK STUNNING, ASEMROWEND gelyk! En baie geluk!
Wow..wow…wow, ek het hoendervleis! Lizelle, absoluut amazing shots, maar moet sê absoluut amazing couple, congrats!
Louise Oosthuizen
Lizelle, hierdie shoot is beslis nog my favourite ooit. Ek love die foto van bo geneem met Librê se erg oulike pienk skoentjies. Baie geluk met julle spesiale dag Librê en Pieter. Ek is so spyt dat ek dit nie kon maak nie…………dit was beslis magical.
Katharine
Lizelle, these are just so, so beautiful! This might be the best wedding you’ve shot yet! I just had to tell you. So gorgeous!
Jax
Ek freak uit ori foties…Lizelle, jy sal altyd ‘n legend bly…WOW WOW WOW…libre, jy is maar net stunning verby … mwha
Johan Marais
WOW, ek sien uit na wat jy met “Africa our Home” gaan doen! Min dae oor, geniet dit
Nikki
Lizelle, jou laaste 3 troues is ongelooflik, ongelooflik, ongelooflik mooi, woorde ontbreek!! Jy is ‘n meester met angles hoor!!
Du Wayne Denton
Hi Lizelle. Wow this wedding of Libre is beautiful. I know her from my grafic design studies at Cape Tech. She is a beautiful girl and makes a beautiful bride. You’ve capture the wedding so beautifully! Well done!
rebecca
Absolutely stunning! How did you get that overhead shot? Did you climb a tree?
I LOVE your work!
izanne
Wat ‘n fantastiese couple! G’n wonder die foto’s is so amazing nie, die couple is stunning en die is beslis ook my favourite to date van jou werk. Love it! Love it!
Steph
Bruid vani Jaar!! Barrydale lyk soos ‘n dorpie uit Italië… Sjoe, stunning!! Dankie vi julle 2 se advice & guidance - we’re super excited! :))
Christine Meintjes
Hey pierre was my buurman in Cabernet! Baie geluk julle! Lizelle is mal oor die foto van bo! Dit is stunning!!
Shari @ Pretty Chicky
Beautiful!!! I love your work!
Lize
dit is fantastiese fotos! en pragtige mense! well done Lizelle!