January 12th, 2010 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Pieter (hy hou baie van Sulani en rugby speel en miskien herken jy hom beterĀ wanneer hy so lyk) en Sulani (sy hou baie van Pieter) se troue was ‘n wenner! Alles was so stylvol, maar so gemaklik! Dit was waarlik een groot fees van die begin tot einde! Hulle is mal oor mekaar en skroom nie om vir God alle eer te gee wat Hom toekom nie. En as ‘n super-super pluspunt het ek killer-lig gehad om in te shoot! Lekker kyk!
Suit: Zed men
Stationary: Sassy advertisement
Flowers: Die Gieter, Paarl
Make up: Alicia Robinson 083 947 2718
Hair: Platinum, Clavin
Videographer: Jurie 072 037 6376
DJ: Gideon 082 444 3054
Other rentals: To nett’s and Classy Candle


























































Liz-Mari Cartstens
Oh my word Lizelle! DIS FANTASTIESE FOTOS! Jy het my sommer weer laat huil hier ver in Australie… ek mis hulle so baie! Pragtig man! PRAGTIG!
Stella
Oh, they are just lovely! I love the one with the chandelier…original!!
Ellena van Tonder
Hoe pragtig is die foto waar sy deur die skrefie in die deur loer!!! Die eerste soen en die Kooperasie foto’s is ook my gunstelinge, maar AL die pics is incredible.
Adri
Wow Zel! Die fotos is stunning verby. Jy het die dag so mooi vasgevang. Sulani, jy het pragtig gelyk en dit was so lekker om deel te kon wees van julle spesiale dag.
Drikus
Jy het weereens ‘n hele klomp surprises vir ons ingegooi! Mal oor die silhouette van Sulani waar sy by die trappe afloop!
Charmaine Spangenberg
Absolutely wonderful! You make me wan2 get married like now so you can take my photos! Great work Lizelle!
Michelle Hendriks
ON-GE-LOOF-LIK MOOI!!!
Jules Morgan
BEAUTIFUL!!!!!! LOVE LOVE LOVE the shoe shot!!!
Anel van Rooy
Dis stunning fotos! Jy mag maar fotos neem! Well done!
Rousseau Lotter
Paar briljante pics, Zellie, luv die “sagtheid” in van die foto’s!
Gita Olivier
Dis ongelooflik!!! Hierdie oomblik in tyd was nou baie mooi vasgevang in hierdie kiekies!!!! Absoluut beautiful!!!!
Kat Forsyth
Oh, Lizelle. These are perfection - as always! You are amazing!
Rene
A-M-A-Z-I-N-G!! Wow! Jy het jouself weereens oortref met hierdie troue. Dis ongelooflik … Fantasties!
Christine Meintjes
Daai rooi muur fotos is super hot! Jy rock Zel!
nikki
Oh wow zel, soo energiek, love al die kleure, uitmuntend!
Vanessa de Villiers
Absoluut ongelooflike foties……..wheehee!! Super-lekker foto’s! Kan ek maar nie oor trou nie……. Vrek maar jy’s brillant!
Sean Kelland
wow, Lizelle, this is one of my most favourite of your shoots!! absolutely stunning photo’s!! pragtig!!!
nastassja
weet jy al hoe talented jy is?? amazing kleure zellie, LOVE dit stukkend!
sulani
Ek kyk elke dag seker 3 keer na die foto’s! Ek en Pieter het jou so geniet en sou NOG langer wou shoot! Jy is so borrelend en gemaklik! Gevoel ek ken jou al jare! Kan nie wag vir die res nie! Jy is die BESTE BESTE! Ps. Oor ‘n KOFFIETJIE sal ons die res kom kyk
Keryn
Love, love, love!! Stunning photos….cant wait for my wedding now
Adri, Sassy Advertising
Asemrowend mooi!! Lizelle jy het jouself oortref met hierdie stunning couple.Dit is voorblad-tydskrif awesome!!!Sulani jy was ‘n pragtige bruid soos ek voorspel het. Julle liefde vir mekaar en God is onmisbaar sigbaar in al die fotos.Baie geluk Lizelle, Sulani en Pieter.
Maryke Cronje
“BELLISSIMO” Asemrowende mooi kiekies van ‘n asemrowende GOD gegewe talentvolle fotograaf uitgebeeld deur GOD se twee mooiste kinders wat die liefde vir GOD en vir mekaar uitbeeld.
miko
ek love die foto van die dude (seker iemand se dad) wat die cigar rook. en ook die kooperasie shots
Nikki Burger
Hi,
Can you please forward me a quotation on the packages you offer, for my wedding, dated 18 December 2010 in Britannja Bay - West Coast. Your work is astoninshing.
Regards,
Nikki
Ben
Hi. Jou fotos is great! Ek trou ook binnekort en wil graag weet waar Pieter sy pak gekry het - jy se Zed men, maar ek vind nerens inligting oor hulle/daaroor nie!!