My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

July 27th, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Soms word ‘n grys dag sonnig gemaak deur die mense. Soos in die geval van PJ en Tanya. Winter het aangebreek in Stellenbosch en niks daarvan kon PJ en Tanya se stralende harte en glimlaggende gesigte demp nie. Hulle spontaneïteit is aanstekelik en hulle het God, mekaar en mense innig lief en dit wys in die verhoudings met dies om hul.
DANKIE PJ en Tanya! Hoe lekker was dit om julle dag te kon beleef en afneem. Lekker kyk! xxx

 

 

Venue: The Grappa Shed, Stellenbosch
Dress, leather bow-ties, leather tie, pajama pants: Lena Lisa 
 
Hair + Makeup: Clarita Smit 
 
DJ: John the Frank 

let me know what you think

  • Zelda Costa
    July 28th, 20184:24 pm

    Mooier as mooi! Jy het hulle liefde en lewensvreugde vasgevang! Nie gedink dit is moontlik nie.