January 4th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Soms wens ek, ek was ‘n skrywer sowel as ‘n fotograaf. Dit voel nie of enige van my woorde genoeg sal wees om hierdie dag te beskryf nie. (Mag die foto’s daarvoor opmaak!!!) As ek sou probeer, sou ek woorde soos fabelagtig, lag-oorvloed en vreugde moes gebruik. Rayno en Liana word geken as die couple wat altyd lag. Ek het hulle ook so leer ken. En hulle harte klop vir Jesus. (nie tjoklits nie, heheee.)
Geniet die kiekeis!!!!!
Die bridesmaids het ‘n dans gedoen, was great!

Daarna het Liana haar verskynsel op ‘n donkiekar gemaak!!!

Sy was soooo opgewonde!
Ek kon nie lekker uitmaak waaroor hierdie kyk gegaan het nie, maar daar het ‘n meisietjie verby gestap en ek is seker die twee hou verband…

















Floris, die videograaf. Dis weer een van daardie foto’s wat net “iets” aan dit het.
Venue: Beloftebos
Videograaf Floris Kotzee : florispe@gmail.com













































Monica Dart
beautiful shots lizelle! i shot at the same bus 2 years ago – can’t believe it’s still there!!! love the shot of the bride laughing.xxx
mariette
aaah wel gedaan lizelle!!! ugh die wit en swart foto’s en die ruit ene en haar skadu en skoene foto, ok te veel om op te noem, PRAGTIG!!!!!! wel gedaan!!!!!
almari
dit is absoluut amazing!!!!
Ellena van Tonder
So so mooi! Sukkel om ‘n gunsteling te kies…
Rosalind
Wow
those are beautiful
Caryn van Rooyen
Eks mal oor die hele shoot – die bos is magical – vol van God se intrige, beloftes, skoonheid, misterie! Ek love dit super! En Liana se rok rock
Valdene Southon
GOOSEBUMPS!!!
Maré Rootman
Die fototjie van die lekker klapsoen onder die ‘veil’ is besonders en spreek boekdele…..liefde is kosbaar
Sunel
Lizellie, jou werk is ongelooflik, soos gewoonlik!!!!
Drikus
Wow, dis so ‘n pret troue! Mal oor Abram die donkie! Jy het hul opgewondenheid en blydskap baie goed vasgevang!
Elsabé Franken-Jordaan
Sjoe Lizelle… jy is ‘n inspirasie vir die nuwe generasie-fotograwe! Baie baie mooi! Kan nie wag om jou volgende werk te sien!
elmarie bendinelli
Die fotos is so mooi! Die couple lyk soooo happy! Is die rok lat maak of gekoop? Dis seker die mooiste rok wat ek nog ooit gesien het. AMAZING! Ek wil nou weer trou
lauren kriedemann
I love this shoot. The couple are so cute and happy. Can you have captured it perfectly. love it
Nadia V
Wow, absolutely fabulous, Lizelle! Ek kan nie net een foto uitsonder, hulle almal is besonders. Ek hou van al die groene in die fotos. Die couple lyk SO gelukkig!
Jani B
Ai Lizelle, you’ve outdone yourself. AGAIN!!! Mal oor die foto van julle deur die glasvensters…
Riaan Fick
My asem slaan weg!! Chemistry,chemistry,chemistry… Dit was ‘n dag van tasbare vreugde en seeninge! Die fotos is rerig iets uit’n ander wereld
Dewald
intense cool!
Liana
ons het vandag teruggekom van honeymoon so ek sien nou eers als mooi- WOW WOW WOW, Lizelle, jy is GREAT! jy het my so rustig laat voel op die troudag.. dankie! fotos is almal STUNNING!
my rok is gemaak- deur Magda (Strand), kry my email by Lizelle as jy haar kontakdetails soek- sy is GREAT!
prys die Here:-)
Esrillita Hahn
Amazing werk!! Dit voel of jy elke intieme oomblik met hulle deel. Baie goed gecapture…
mpiyakhe
all that is true is inherently beutiful:true love,true beuty