November 6th, 2009 | Engagement, Shoots | Subcribe to RSS
Dit was net ‘n fees om die middag saam met julle twee te spandeer! Jy vreudge is aansteeklik en ‘n inspirasie! Ek sien woes baie uit na julle troue.
Die super cool klere designer: Tarien van non-european







































Liana
wow jy’s goed! thanks Lizelle, dit was soveel fun:-)
[wow my verloofde is handsome, yeah!!!]
thanks Tarien vir jou designer klere;-)
mariette
o my word!!! o my word!!! pragtig!!! sjoeeweeeeeeeeee!!!! go kollega en sy verloofde!!!! aaaah, Lizelle, goeie werk!!!! xx
Laura Million
Gorgeous and exuberant! Looks like they were having a blast!
renaud
flippen awsome pics, dis regtig beautifull. Prys die Here.kannie wag vir die groot dag nie.
rebecca (love made visible)
Stunning Lizelle!!! Love the 2nd, 3rd and last shot!!! I’ve said it before, but you are a rockstar!
Ilse
Wow wow wow! die foto’s lyk amazing!!!! en die klere pas ook perfek!
Elsabé
Wow! Wens daar was sulke fotograwe in my tyd! Liana jy het die mooiste bene… en dan kry jy nog die mooie man ook… lieweland hoe geseënd kan ‘n mens wees!
Dewald
My mens, dis fantasties afgeneem! Of is dit net Rayno en Liana se “flair”? Dalk beide?
Wat ek wel can sê is: What a couple!
Caryn van Rooyen
Smiles!! Ek wonder wat al die grappies was
seker maar net al die butterflies van verliefheid! Beautiful couple. Lizelle, ek’s mal oor die diversiteit van jou shoots! en my favourite pic is die een in die rotsskeur
Mindy
Oh my gosh, Lizelle! These are amazing! I love the first one, but they are all beautiful!
susann wentzel
ASEMROWEND!!!!!!! ONGELOOFLIKE FOTOS EN WAT ‘N MOOI PAARTJIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Christine O'K
This. is. crazyness! Dis die mooiste foto’s!! Sjoe…
Tania Calldo
aai woman, dis pragtig, hulle lyk soma na happy campers!
theuns
Mag julle altyd die dag koester…
jonel Meyer
Wow zellie. Man, alweer net ‘n pragtige shoot, Jy raak net al hoe beter en beter. Is so bly dat jy my mater is.hehe Liana en Rayno…man, julle is al klaar 2 pragtige mensies, en op die fotos straal julle net liefde uit. Kan ni wag om julle troue fotos te sien nie. Dit gaan spectacular wees. Great stuff!!!
Mata
this is incredible!!!
Annerie
Lizellie, dis flippen flippen mooi!!! die joy is aanloklik
Heleen v Heerden
die 4de foto van bo af is my favourite! julle is sooooo oulike couple!!! Lizelle jou foties is amazing!!!!
LizMarie
Wow, hierdie foto’s is amazing!