November 10th, 2009 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Joy, lag, giggel, fun, smiles, vreugde en dit alles met vrede was aan die orde van die dag. Ek weet nie of ek dit al gese het nie, maar ek het verseker die coolste couples ever. Regardt en Annelize, julle gaan nog diep spore trap!
Geniet julle kiekies!
- Wedding coordinator : Lounette Fourie
- Dress: Robyn Roberts
- Stationary : Elsje designs
- Flowers : Anita & Helene
- Make up : Rose Bruins
- Hair : Chic Hair
- DJ : Philip le Grange
- Other service providers : Eventsco , Sumaridge , La vierge, La Fafete, Mosselberg








































































Karin
Hi Lizelle - ek volg jou al vir vandat jou lieflike site gelaunch het, maar het nog nooit ‘n comment gelos nie! Hierdie foto’s is wonderlik, het my sommer hardop laat lag! Jy is ‘n ware inspirasie!
Kat Forsyth
Lizelle, you have to find out where these awesome couples you always seem to have come from, and send some my way. It’s not fair to keep them all to yourself!
Absolutely beautiful as always! Beach, playground, mountains - every bit is stunning!
Tania Calldo
soos voorheen gese, is ek steeds verlief op jou foto’s, hieri couple lyk ongelooflik!!
Carla Rossouw
Annelize,julle fotos lyk stunning!! Baie geluk.
rebecca (love made visible)
Absolutely beautiful! LOVE the beach shots, the swings and the bouquets on the chairs. Gorgeous! x x x
Christine Meintjes
What a cute couple! Love the photos on then beach! You always bring so much joy to the photos! Love it!
Dielda
Dit is PRESIES hoekom jy die master agter ons troufotos gaan wees!
minki fourie
die parkie en balonne foto’s is vrek oulik! jou idees is net fantasties lizelle! die trou couple is ook wenner modelle gewees!
Lize
wowowowow!! pragtig pragtig!! lyk na soveel pret. Weereens Lizelle, jy is net n superstar!
mariette
o my word!!! snak ek na my asem toe ek sien die foto’s is uit!!! aaaaaaaaaaaaaaaah!!!! so pragtig uitgekom!!!! ai die pret!!!! aaaaaaaaaai dis darem bitter mooi mense wat getrou het!!! goeie werk Lizellie!!!!! die ct shoffice sit nou hier en uitfreak!
Annerie
WOW WOW WOW WOW!!!!! FLIPPEN AMAZING!!!! en dis soooo hulle twee!!! haha!!! ma rerig girl, dis beautiful!!
zara
awesomeness!! sien so uit na ons girlies se shoot…
Adriana
WOW Lizelle - die fotos is amazing!!!
Liana
Annelize- jy lyk pragtig! Regardt- jy lyk OK.. Jokes:-) Well done Lizelle- baie original.
Tannie Petro
Regtig baie awesome, geniet jou foto’s!
Juné Joubert
sjoe, kan ek sê - - - perfek!
Adel
LOVE LOVE LOVE die foto’s!!
Lydia Meintjes
Woooowwww! Dit is soos ‘n droom dag! Dit wys presies wie Regardt en Annelize is! Dit is beautiful! Well done Liz! Annelize en Regardt julle is ‘n beautiful couple!
marelé dicks
Dit is die moooiste ooooooooooit!!
Onsettend kreatief en maak hulle nie net die mooiste foto’s nie.
Inge Erasmus
Absoluut AMAZING!!!! Wow Lizelle, jou foto’s is soooooooo beautiful, soveel fun, sooooo my boet en Annelize uitgeknip! Ek is mal oor die kleure wat jy inbring, dis so feestelik! Wow wow wow, jy is ongelooflik kreatief en talentvol!!!