July 8th, 2010 | Other,Shoots | Subcribe to RSS
Hierdie is een van die cute-ste honde op hierdie aardbol! Hy het so baie persoonlikheid, het sy oulike scruffy look (selfs is hy baie mooi skoon en versorg) en is sommer in die algemeen net cool…en het dan nog ‘n super hot-shot fotograaf “mamma!” Ek het Rensche so deur die fotografie op die internet “ontmoet” en toe vinnig gesien toe sy na ‘n vriendin se troue toe gekom het in die Kaap. Toe ek Johannesburg toe gevlieg het was dit my beurt om te gaan hallo sê. Rensche neem regtig ongelooflike mooi foto’s, so maak seker julle gaan loer na haar blog! You will be blown away. En as jy in die Gauteng area trou, kontak haar!!!!
Geen shoot is beplan nie, maar ons moes darem net met rambo en haar “Canon 50mm f1.2 lens” gaan stap! Hoe lank nou al wik en weeg ek oor die 5omm f1.2 en ek moet met julle deel, ek het letterlik 1 foto geneem en ek was oortuig. Ek is gaaaaande oor die lens en het toe net daar en dan besluit ek gaan vir my ook een koop. Tot nou toe het ek met die 50mm f1.4 geneem en het hom verskriklik baie gebruik. Niks beat die kwaliteit van ‘n fixed lens nie-dis awesome! Maar voor ek julle verveel met die detail: Ontmoet vir Rambo en Rensche!!! (en die awesomeness van die 50mm f1.2)
Dankie vir die cool kiekies van my, Rensche!!!
Rensche en haar babatjie:
My babatjie!:





























Christine Meintjes
Ag hy is te cute!!
susan nel
Hi Lizelle!
Ek moet een van die dae ook ‘n shoot doen met honde en perde en hulle verliefde eienaars.. so ek love hierdie, dis awesome! Dink ook al lank daaraan om die 1.2mm te koop.. nog net so tydjie spaar.
Dankie vir jou inspirasie, dis great.
Adene
Dit is ‘n vreeslike cool hond
Ek love die fotos weereens!
Dominik
Wonderful pictures! The depth of field from the 50 1.2 is awesome
Lucia
Pragtige Foto’s!!!. Ek ek moet sê – hierdie hond het persoonlikheid! Die dierbaarste ding – en natuurlik sy “mamma” ook!!
Vanessa de Villiers
Ag Lizelle, die foto’s is so super-sag-skoon-stunning!!!
nastassja harvey
stunning zella! sjoe!
schantel
Rambo Rocks! En julle kiekies ook mooi.
Rensche Mari
Stunning!
Dis my favourite hond in die HELE WYE WERELD! Ek is gek oor die fotos Lizelle, en ek is bly jy het die kans gehad om te sien hoe amazing die lens is, maar die operator is ook pretty darn great!
Dankie vir die kiekies, ek sal binnekort so paar van my fotos ook op my blog oplaai!
nikki
Ek love jou energie en hoe jy humor in alles kan inbring! Dit is die ougat-ste woef!! En mens kan darem sien met watter lens die fotos geneem is!!
Ellena van Tonder
Stunning pics, 50mm 1.2f lekkerrrrr!
Sarah-Marie
Mooi fotos julle twee ! lekker om bietjie vir R aan die ander kant van die lens te sien
leani
Hierdie hondjie is baie oulik, amper so oulik soos myne!
Lizelle, jy’t ongelooflike talent, met of sonder daardie 50mm f1.2!
Maré Rootman
100% kwaliteit, super Zellie!
monica Dart
boo hoo! you have the baby I want! what a little beaut! love the first shot of the Rambo….and last three. x
Liesel
Ek love honde pics.. As ek rondstap, veral in die stad, is ek mal daaroor om na elke huis se hond te kyk. Hul lyk gewoonlik net so of hul pas by die huis en die eienaars is, en asof hul eintlik die huis gekies het en nie anders om nie.
Ek bly jy geniet jou nuwe lens.
Luv you
Taryn Ward
Very nice!