My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

February 19th, 2015 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

Om so ‘n kleine, “vars uit die hemel” babatjie en haar ma te kan vasvang is sowaar net ‘n voorreg.

Rentia, ek hoop jy en jou man geniet die foto’s baie en dat dit sal help om al haar super oulike plooitjies, toontjies en gaap-gesiggies verewig in detail te onthou. Mag julle as gesin geseënd wees! xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Pretty Bright Owl print:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Sneeze!

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Christine Smal
    February 20th, 20158:01 am

    Lizelle

    Jou fotos wys iets van jou binneste (as ek dit so kan stel) dit raak aan jou siel.

    Dit is werklik baie pragtig en stylvol!!
    Hou so aan en baie sukses vir jou.

  • jou heel grootste fan
    February 21st, 201510:39 pm

    oooooh, Lizelle, dis pragtige foto’s, memories, vol detailtjies wat belangrik is…
    Well done!!!