My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 31st, 2015 | Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

Ek en Retief was saam in laerskool Caledon! Hy het gehou van gesels en lag. (:  Vanessa het ek as ‘n “St.6-sot” in Paarl Girlshigh Koshuis ontmoet. Dit beteken ek ken haar al langer as wat ek haar nie geken het nie! Sy was Jik en ek Frikkie. Ek was op die ou-end net ‘n jaar in die skool, maar ek en Vanessa het kontak gehou en maters gebly deur die jare.

Wat ‘n voorreg om nou die 2 se verlowing af te neem!? Hulle het mekaar ontmoet op die plaas waar Vanessa werk. (Jip! Moet haar nie so kyk nie, sy boer!) En soos ek kies om dit te vertel, het Retief kom kalfiemelk smous en met ‘n verloofde weggestap. Goeie smous hy. (:

Ek is so opgewonde oor julle en julle troue Retief en Vanessa! Dis so lekker om te sien hoe breed julle albei smile as julle bymekaar is.

Liefde en nog, “Frikkie” xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Verseker die mooiste hekoopmaker wat ek al gesien het:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Venue: Eensgezind, Durbanville

 

let me know what you think

  • Méshelle
    June 1st, 20159:02 am

    Aaaah Frikkie, jy maak BIITER mooi met onse maatjies! LOVE!!!

  • Vanessa Visser
    June 1st, 20159:30 am

    Aah baie dankie Frikkie! Mal daaroor! Dit was so ‘n lekker middag saam met jou! xxx

  • Barbara Louw
    June 1st, 20153:36 pm

    Absoluut pragtig! Dit som Vanessa en Retief en hulle verhouding so goed op! Baie goed gedoen Frikkie!!

  • adele coetzee
    June 1st, 20156:34 pm

    Stunning fotos!!! So natuurlik en net soos mens hul ken!

  • Alida Visser
    June 1st, 20159:31 pm

    Awh Vanessa jy lyk amazing en sooooo happy… baie geluk

  • Kosma
    June 4th, 201510:37 am

    Epic fotos Frikkie! ;-)

    Baie geluk Vanessa – ek is so bly vir julle! Jy lyk pragtig en stralend!