December 22nd, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Daar is soveel wat ek oor die troue wil se. Van die opwinding in Roelene se stem elke keer wanneer sy van Robert en die troue gepraat het, die feit dat die ‘n “buite onthaal” was, dat ons later uit gevind het dat ons grootouers maters is, dat my ma en Roelene se tannie dik tjommies is, dat ek en Robert se sus saam in die klas was, dat daar hordes verskillende keure deel van die troue was, dat daar groot dinge in stoor is vir die twee… So kan ek aangaan, maar ek dink wat belangrik is is die gom wat hierdie twee so sterk bind. Dis die feit dat Robert en Roelene die Here meer lief het as mekaar. Hulle menswees preek van Jesus en dit straal by hulle uit.
Geniet die foto’s saam met my!
Hierdie vrou was so opgewonde vir hulle sy het sommer vir Roelene ‘n drukkie kom gee!
Die straat waar hulle ontmoet het en ‘n paar jaar later getrou het:
![]()


![]()



Rok: Robyn Roberts
Band: Zamar
Hare en Make up: Jani van Dyk
Blomme: Karlien Walker 0722565170
Other sevice providers: Best Event Hire, Peter Basson
2nd shooter: Rousseau Lotter (my nefie!)
Tips van Roelene aan ander bruide:
‘n Boek wat gelees moet word, maar nie meer as 2 weke voor troue nie: The act of marriage


































































Mia
Lizelle, hierdie foto’s is absoluut stunning! Altyd ‘n treat om na jou werk te kyk. Mal oor die paartjie se gesigsuitdrukkings – hul lyk so gelukkig en jy het dit perfek vasgevang! Baie geluk Robert en Roelene, mag die Here jul huwelik seën, en geniet elke oomblik van hierdie nuwe hoofstuk in jul lewe!
amanda boonzaaier
Lizelle ek is absoluut mal oor jou kreatiewe en unike manier van foto’s neem. Jou verbeelding ken geen perke!!! Neem jy net met natuurlike lig en watter tyd van die dag neem jy meestal???
Antoinette
STUNNING STUNNING STUNNING!!! Elke liewe foto!
nita
Woooooow Lizelle..jy het die dag perfek gecapture..al die opwinding, kleur, fun, romanse en die special atmosfeer. Jy was die perfekte fotograag vir my sussie…you did a fabulous job. dis beautiful!!!!
(wens ek kon weer trou
Lizka
wow roelene jy het regtig beeldskoon gelyk!!!! lizelle weereens het jy asemrowende foto’s geneem… altyd ‘n joy om jou foto’s te kyk … Geluk roelene en robert mag die Here julle paadjie saam seën !!!!*
Sonja
Lizelle – WOW! Jy het verseker ‘n spesiale talent! Ek is mal oor jou werk
Robert en Roelene – dit lyk na ‘n FEES en die liefde en vreugde wat tussen julle blom is aansteeklik
Julle is ‘n lieflike paartjie! WELL DONE met al die oorspronklike idees!
Drikus
Ek sit nou hier en wat so gefrustreerd met my internet, maar jou stunning foto’s het my weer great laat voel! Die swart en wit foto van die seuntjie in die kerk is een van daai oomblikke waarvan niemand behalwe jy weet en so great dat jy dit gevang het!
Weereens WOW!
Kristi Steyn
B-E–A-U-T-F-U-L!!! Die 2 van hul is so mooi couple,maar jy het waarlik die goud wat uit hul straal in elke foto vasgevang.. well done!
Sien uit om jou in Mei met my sus se troue te sien…!liefde en blessings!
annelize
Wow Lizelle! Die fotos is stunning!! Jy het so baie emosies en joy vasgevang! Ek was nie by die troue nie, maar het by my boetie(nicol) gehoor dat dit ongelooflik was en ja, die fotos vertel net soveel soos hy vir my vertel het! dit is stunning!!
Ek hoop julle is baie gelukkig Roelene en Robert, mag God julle ongelooflik baie seen en van glorie tot glorie vat!
Nikki
R&R, wow, daar is nie woorde nie, julle het gestraal en alles is net soo aanskoulik van die rok tot die heerlike makietie later. Wow Zel hier is soveel eye candy en jy het alles ongelooflik mooi vasgevat!!
mariette
o jis. woorde ontbreek my. wat ‘n couple wat ‘n troue wat ‘n fotograaf om dit vas te vang? voel of ek na ‘n fliek gekyk mens is so gelukkig na mens die foto’s gesien het!!! ai man hoe mooi mooi mooi?!!?!?!? geluk R en R!!! lizelleness well done jy’t asemrowendheid vasgevang forever! nes jy kan!!! Die Here is wonderlik!!!
Alana
Hi Lizelle! Dis Alana wat saam met Tjaart en Naomie werk (ek en Laubscher het oorkant jou gesit by Navi Redd).
Ek het van jou fotos in Tjaart hulle se huis gesien en toe moes ek natuurlike na jou site kom kyk. En toe kon ek nie weer ophou nie. Ek het nou na elke liewe enkele foto op jou website gekyk!
Ek is noggie naby aan verloof nie maar ek bespreek jou nou al! Die tyd sal later gespecify word:)
Elke liewe foto is absoluut AWESOME!! Ek love R & R se fotos, alles en almal lyk so lively en opgewonde!
Jy MOET groot groot seblief my fotos doen eendag!
Christine Meintjes
Ek is absoluut mal oor die fotos. Wat ‘n kreatiewe troue!
karlien walker
Dit was vir my een van die lekkerste troues se blomme wat ek al gedoen het. Julle is so sprankelend en gelukkig. Dankie Lizelle dat jy dit so mooi vasgevang het. Ek sal jou by elke bruid aanbeveel. Well done. my sel no is 0722565170 en nie 0722565179. Net ‘n foutjie.
minki
lekker funky mense…met cool funky foto’s! pragtig Lizelle!
Steven
i freaking love these shots! what a cool couple as well!
rebecca (love made visible)
Just realised that even though I check your blog every 5 mins, I haven’t commented in a while. I am absolutely crazy about the first shot here. Love them all. As usual.
Lauren kriedemann
I lOVE LOVE LOVE these photos.
anje
Lizelle jy is waarlik geseën! Jou foto’s is sooo spesiaal!
Du Wayne Denton
Beautiful Wedding Lizelle! Love the pictures on the old tennis court.
Hanmariekjind
what a day!!what a woman!what a man!
en dan is die foto’s net so ongelooflik spreekend van alles wat daai dag gebeur het!hierdie vasgevangde oomblikke – wat meer leef as vasvang is- lizelle!well-well-done!Haleluja wil ek sommer sê!! lewe, lewe en Lewe is binne die twee mensekinders, en as mens na jou fodies kyk dan voel mens dit werklik mens wil saam dans!
Nicole Lodewyks
Wow Robert and Roelene. God really has and is constantly blessing you!May His light shine in your lives always …and these pics are amazing, from the lady that hugged Roelene to the car to the tennis courts, the fun and the love is in everyone of these pictures. God bless you in all and every aspect of your lives!:)
Jani Boshoff
WOW!absolutely beautiful!!
Kara
Your pictures are lovely!! I would die to know where this dress is from. It is honestly the most perfect wedding dress I have ever seen!
lizelle
Hi Kara! Its made by
http://www.robynroberts.co.za/
Beautiful hey!!!
Kara
Thank you so much! I have been searching all over for it!