January 24th, 2012 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Ross and Magriet is such a blessing. If you’ve met them, you want to know them better. They genuinely cares about the people around them and they certainly has had an impact on my life. Ross is a paster at Shofar Christian Church (Tygerberg) and Magriet is a doctor. But ultimately, they are just 2 people who really love God, making a difference in this world.
Dankie dat julle al so baie op die regte tyd gevra hoe dit gaan! Geniet julle kiekies!!!




























Johnél vd Westhuizen
Pragtige foto’s!
Heather Steyn
So cool om die fotos te sien! Liefste mense. Mooi werk Lizelle!!
Anel
Dis so exciting! Jul is ‘n blessing vi di wêreld & jul blessing is op pad! tonne liefde & vreugdevolle oomblike vi jul as gesin! Mis jul!
Jani B
Pragtig!
AmyC
WOW! Dis pragtig Lizelle! En daai lieflike sagte goue lig is om van te kwyl!
Ross v Niekerk
Lizelle, die fotos het so mooi uitgekom – dankie! Jy is ‘n fees om mee te werk!
Franci Snyders
STUNNING!!!
Annemarie van Niekerk
Dis die mooiste foto’s! Ek is so lief vir julle en sien so uit na Nathan se geboorte! Pragtig! en dankie, Lizelle!
Giddy
Love it! 2 legend mense!!
Annerie Logan
vrek dis beautiful!!!! julle lyk so gelukkig en mooi saam!!! hoog tyd vir ‘n photoshoot
lizellie, jou oog is amazing!
Rentia Smal
So mooi!! Nou kan Nathan ook sien hoe sy pappa en mamma kort voor sy aankoms gelyk het!
Melanie Gericke
Julle kantoor mensies dink ook die foto’s is beautiful!! OK, ons is by die werk, en check jul mooi foto’s uit!! maar nou weer terug werk toe
julle is absolute seen vir mense om jul en ons waardeer jul vreeslik baie! Kan nie wag om jul mannetjie te ontmoet nie. Een van die dae!!!
Marionette
The beauty of covenant
Leani
Dis DIE mooiste foto’s!!! Elke foto het lewe.
Ester Venter
Ag julle is te mooi!
Dis ‘n pragtige shoot.
Ja Ross en Magriet is ons almal se favourites
marilize
beautiful!!!!!!
nikki
Ross en Magriet is so oulik en voorwaar ‘n inspirasie vir ander paartjies. Stunning fotos van hulle! Love die soen foto onder die boomstam!
mareli marais
Te mooi… julle gaan die coolste ouers wees!!!!!!! kani wag dat klein Nathan in kerk rondhardloop nie… xxx
Marietjie Beyers
Aaah julle!!! Julle fotos is pragtig! En ja julle gaan verseker baie cool ouers wees! Ons kannie wag om vir Nathan te sien en weer te kuier nie!
Tania Rosser
Stunning pics! Dit het die gevoel so mooi ook ‘gecapture’.
Emily Lewin
Lovely work as always Lizelle! Love the rich colors on the belly shot in the dark blue about half way through.
Lizelle Lotter Photography » Ross + Magriet = Nathan
[...] Ross and Magriet, i just love the 2 of you! You are such a blessing to be around, I couldn’t even resist smiling while editing! (that says a lot!) [...]