June 18th, 2012 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Ross and Magriet, i just love the 2 of you! You are such a blessing to be around, I could
n’t even resist smiling while editing! (that says a lot!)
Your little Nathan is going to be such a strong man/leader.
en…GELUK met julle 7de huweliksherdenking vandag!!!!!!!!








































Maré Rootman
Love daai fototjie waar Ross vir Nathan ‘n soentjie gee, alles is so pragtig en vol lewe!
Hettie Wessel
Beautiful foto’s! Ek stem met Mare saam – daar is werklik iets baie spesiaals wat treffend deur die fotograaf vasgele is!
Annemarie van Niekerk
Die mooiste foto’s wat kosbare oomblikke van die kosbaarste mense vaslê! Baie goed gedoen!
Magriet
DANKIE Lizelle!
Dis regtig mooi en so lekker om na te kyk.
Jyt ons so laat lag die dag> wens ek kon ‘n foto van jou as d entertainer bysit.
Jys excellent in jou werk!
Celesté
Dink ek het dit al ‘n vorige keer genoem dat jy SOVEEL emosie vasvang in jou fotografie Lizelle.
Dis asof dit die liefde, deernis, warmte en omgee van die mense op die foto’s (vir mekaar) byna tasbaar maak.
ABSOLUUT STUNNING… x
Leone Pienaar
Ekt getjank van die eerste tot die laaste foto. sooo mooi. Sjoe.
minki
dis ‘n BAIE cute klein seuntjie…en vrek oulike foto’s Lizelle!!!