My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 4th, 2014 | Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

 Wat ‘n lekkerte om die opwinding van ‘n eerstelings te kan vasvang! Johan werk op die mooie Delheim, wat toe ook ons “shoot location” geword het. Intussen is kleine Jordan gebore en hy is te pragtig.

Baie geluk Johan en Rozanne. Julle belangrikste titels vir nou: Mamma en Pappa. (: Baie seeninge vir julle as ‘n familie en dankie vir ‘n heeeeerlike middag saam met julle!

 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Rozanne
    December 4th, 20143:36 pm

    Dankie Lizelle!
    Wat `n wonderlike voorreg om sulke mooi foto’s van so `n spesiale fase in ons lewens nou vir ewig te kan he.
    Jy is awesome!
    xx

  • jou heel grootste fan
    December 4th, 201410:20 pm

    Oeeeee, dis pragtige foto’s, die liefde blom, die lig is sprokies-agtig mooi….!
    Shu Zel, wat ‘n fantastiese stuk werk hier, ek skoon opgewonde vir Rozanne en Johan se part met die foto’s…!
    (en baie geluk en Jesus-seen vir jul babatjie!)