My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 8th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Robertson het gekook op Rudi en Anne-Mart se troue! Nie net was dit woes warm nie, almal het vir my so opgewonde gelyk om die dag met Rudi en Anne-Mart te deel! Die plek waar die diens gehou is het die mooiste uitsig gehad en die dorp se skou-saal is in ‘n sprokie-saal verander. Dit was so lekker om tyd te spandeer met hierdie paartjie. Dankie julle! Geniet-geniet-geniet!!!!

Ek dink my regterhand vir die dag, Aurette Burger, het hierdie een geneem met albei naambordjies op een bord. Anne-Mart het ‘n man quantum group levitra wat goed op ‘n straatmark verkoop gevra om elkeen se naam vir haar te maak uit draad. Hy het dit so netjies gedoen en dit het so mooi as plekaanwysing en versiering gewerk.

Wedding planner: Bernice Sitsman van BEZT: bernicezietsman@gmail.com

Rok gemaak deur Nadine Kelly: 083 944 9403

Diens gehou by Du Von, Robertson.

Make-up en hare: Carla Botha van Ceres Anuk: 023 3122154

Videograaf: Louis 0827653231

DJ: Jan Strachen: 082 9509955

Stationary: Chrizanne Botha 0823338582

Other rentals: Ten of Cups: 021 8838328

Other rentals: Classy Hire: 021 8724922

let me know what you think

  • Carla van Heerden
    December 8th, 20109:54 am

    PRAGTIG Zelle!
    Hou van die skoen shots.
    Jy is te goed!
    x

  • Maré Rootman
    December 8th, 201010:07 am

    So so mooi! love daai swart-en-wit fotojie van die vier kindertjies by die diens

  • adene
    December 8th, 20101:45 pm

    ek is mal oor die een waar die seuntjie neuskrap en dan ook die een waar die ouma so breed smile! :) Al die ander is ook pragtig!

  • Juanita (Crous) Adam
    December 8th, 20103:39 pm

    Jy het SOOOO mooi gelyk en jou foto’s is pragtag:-)

  • Anna-Marie Nel
    December 8th, 20104:32 pm

    Pragtig! ale fotos uitstekend, was darem ‘n pragtige troue, mooi bruidspaar, gevolg en al.
    daai skoene, sjoe dis uit die boonste gestoeltes mooi.

  • Imogene Bouwer
    December 8th, 201010:00 pm

    Ons stem jou bruid van die jaar! Jys altyd pragtig, maar op die spesiale dag, was jy stralend mooi. Die silhoette foto van jul twee is stunning. Rudi en Anne-Martjie, mag die toekomsjare voortbou op die mooi herinneringe van julle troudag.

  • Dricka
    December 9th, 20101:33 pm

    Baie nice pics,love die een waar die hond by is,regtig so awesome bruid,Anna Mart jyt stunning gelyk en fotografie uitstekend.

  • Adri
    December 9th, 20105:13 pm

    Baie baie mooi fotos!!!