December 2nd, 2009 | Engagement, Shoots | Subcribe to RSS
‘n Lekker middag saam met die verloofde couple! Die lig was net so perfek en die couple erg oor mekaar! Dit het amper nie saamgemaak waar ek shoot nie, elke foto was net ‘n wenner.
Dankie julle!





























Ellena van Tonder
Baie baie mooi!
Jani B
Lizelle, jy’t dit weer reggekry!!! Mal oor die spontaniteit van die fotos…
Cynthia Morton
Hi Lizelle
I am Natalie’s mom and I just loved the photographs! They are wonderful. You certainly can work magic! I am looking forward to meeting you at the wedding and seeing all the wonderful photo’s of their special day.
Warm regards
Cynthia
Charmaine Spangenberg
Love it! awsome shoe shots! esspecially the first one! great angle
Rob en Roela
Ons kyk jou stunning fotos vanaf die coolste village in Madagaskar, jy sal mal wees oor die plek! Kannie wag vir ons fotos nie!!!au revoir uit anaduloaka!