My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

September 20th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Dis ampetelik my eerste troue vandat ek terug by die huis is en amptelik my eerste troue vir die opwindende nuwe trou-seisoen wat voorlê! Ek glo soos seisoene verander, kom ook ander verandering. In my rustyd so, het ek ‘n paar besluite geneem waarvan sommige net deel van “Lizelle” gaan vorm en waarvan ander in my werk gesien sal kan word. (Een kleine voorbeeld daarvan is dat ek uiteeeeeeiiiiiindelik die trotse einenaar van Photoshop CS4 is. Ek het sommer dadelik van die Totally Rad Actions afgelaai en geniet dit woes baie.)

Ek sien uit na die seisoen wat voorlê, asook die nuwe seisoen in my fotografie.

Nou ja, beter kon dit nie begin het nie. Charlotte en Rudolph het my dag gemaak deur net so lief vir mekaar te wees…en dan natuurlik deur bloot hulle troue, HULLE troue te maak Viagra. Rudolph het so ver gegaan om ‘n tang saam te dra terwyl ons hulle foto’s neem, net vir in geval ons in een van hul lande wil in wat nie naby ‘n hek is nie. Hy het besluit dat hul plaasdrade nie tussen hulle en ‘n lekker fotosessie gaan staan nie. ‘n Bruidegom so na aan my fotografie-hart. Charlotte aan die ander kant het beluit sy wil haar entrance met ‘n bakkie doen… en sy het. Ek was mal daaroor! Die plaasmeisie in my kom uit…:-)

Dankie julle 2, was heerlik om deel van julle dag te wees. Net blessings!!!

r-en-c-lizelle-lotter-1

Hulle is agter hierdie kippe in die land getroud. Wow.

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

Ek dink dit kan ‘n bruid se hart net goed doen wanneer dit haar pa se reaksie is wanneer hy haar sien:

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

Cool outjie.

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

r-en-c-lizelle-lotter-1

Onthaal: Sea Trader.

Stationary: Antoinette

let me know what you think

  • Rebecca (love made visible)
    September 21st, 20098:17 am

    Breathtaking. The portrait of her and her dad is amazing! x x x

  • no. 1 fan
    September 21st, 200910:11 am

    o my word o my word!!! ek nou so uitgefreak toe ek sien die foto’s is op, my kollega kom uit sy kantoor om te vra WAT’S FOUT?! TOE Sê EK, DIE FOTO’S IS UIT!!!!!! jissie woaw beautiful!!! prys die Here want Hy is goed!!!! what a couple wat Hy vir mekaar gemaak het en dan nog die beste trou fotograaf op aarde om dit vas te vang! O MY HAT!!!

  • Kat Forsyth
    September 21st, 200911:55 am

    Oh, Lizelle. You make me want to get married all over again! What gorgeousness!

  • Sister of the bride
    September 21st, 20093:56 pm

    Die ongelooflikste aand van ons lewe, vasgevang in tyd. Dankie Lizelle! Hierdie foto’s is als en meer as wat enige bruid ooit sal wil hê wou hê…

    Onthou jy is nou familie. Kom kuier vir ons…

  • Marguerite
    September 21st, 20098:58 pm

    Sjoe, nig, dis asemrowend. Ek love dit hoe jy met die son speel. Kan ek jou solank ‘book’ vir … baie lank van nou af? ;)

  • June
    September 22nd, 20099:49 am

    Awesome Lizelle…awesome!!!

  • Gwen Bell
    September 22nd, 20098:51 pm

    S…s…s…sizzlin’ – these are gorgeous, Lizelle!

  • Du Wayne Denton
    September 24th, 20098:59 am

    Wow, what a setting, really something new! Love the rays of sun!

  • Ellena van Tonder
    September 29th, 20091:26 pm

    Die foto van Ouma is awesome! Mal oor die kleure, beautiful foto’s.

  • Bride
    October 6th, 20096:40 pm

    Lizelle, ek het nou vir die duisende keer net gou weer na werk na my fotos kom kyk. Ek kan letterlik nie meer wag vir die ander nie. Ek het op hierdie oomblik so ‘n dankbare hart vir die wonderlike mens wat jy is en vir die pragtige fots van my en Rudolph!! Sjoe, God bless!!