February 29th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Mensig die wind het gewaai! Maar dis nie wat mens sal onthou van die dag nie. Ek is nie eintlik seker waar om te begin nie.
Die mooi bruid…of die gesellige groep gaste…natalie se
rok…Ruhan se speech…die manier wat hy haar vashou…die sushi? Alles was deel van dit. Ruhan en Natalie, ek weet julle is al weer terug in die koue Frankryk. Ek hoop julle het ‘n feeeees van ‘n tyd soos julle deur die kiekies gaan. Dit was regtig ‘n bitter spesiale dag saam met die mense wie julle lief-het.
GENIET!!!
(Keep your eyes pealed for the next blog post..there is a little surprise waiting..!)
Hierdie kos was yuuum! Raai wat het ek geeet? Jip! Die sushi!
Arme Ruhan het so skaam gekry toe ek die foto voorstel. Dis ‘n poster van sy rugby span in Frankryk (waar hulle nou woon):
Hare en Make-up: San-Marie
Dress: Gelieft
Reception: Blowfish Restaurant, Blouberg
Decor en blomme: Irise, 083 291 3610, irise@styleco.co.za
Hotel waar natalie aangetrek en waar ons die meeste fotos geneem het (uit die wind!) Lagoon Beach Hotel















































































































Heather Steyn
Mense maar die fotos is mooi! Hoendervleis material die. Bridal portraits is ongelooflik en foto 92 is amazing!!
Annemari Ruthven
Lizelle, die fotos is onbeskryflik mooi. Daar is ‘n hele paar favourites, maar die een van Natalie op die dak waar haar rok so waai – WOW!!!!
Myriam Van Niekerk
Lizelle, what amazing, beautiful photos you have taken you are so very talented, but then, with such a beautiful couple, the photos could only be this breathtaking. The Bride is a true vision of radiant happiness. Wow, well done!!!!!
Neels
Absolutely amazing. Visual decadence!
Baie dankie Lizelle dat jy hierdie spesiale dag op so n meesterlike manier verewig het.
Lee-Ann Vigus
Shoooo! AWESOME post!!
Tanja Pollard
WoW!!!! mooooiste fotos ooit! wat ‘n pragtige bruid!
Alicia
Sjoe!!! Dit is sooo ongelooflik mooi en kosbaar Lizelle!! Natalie…. mooiste bruid ooit!!Die een van Annali wat die rok keer is bitter oulik en snaaks!!ek kan nie aan twee mense dink wat beter by mekaar pas en na mekaar omsien nie.
Ruan en Nats ek kan nie wag tot julle terug kom nie!!
Jolandi Smith
Pragtig pragtig pragtig Lizelle!!!!! Sjoe, jy is darem regtig n “true artist”!
Nicole van Heerden
Sjoe,ds vreeeeeeeslik mooi!!
Carmen
Waar begin mens jong. i love the detailed shots in this post. you’ve really done such a sterling job. you get better each time.
dee
JOU fotografie is SO ‘n inspirasie!!!!
Dis so verskriklik MOOI!!!!
Edible Art Cakes
Lizelle, dis 1 van jou mooiste troues ooit, beautiful!
Natalie jyt STUNNING gelyk!!!
Well done all!
Eileen
FLIP!! These are amazing – LOVE the long flare over the guys and the flowing drew – WOW!!!!!!
Jani B
Ditto Annemarie se opmerking!
Leanne
WOW WOW WOW is al wat ek kan se! Die is seker my gunsteling stunningste troue wat jy al afgeneem het! Die fotos is AMAZING VERBY! En die couple, BEAUTIFUL!!! Hulle lyk so absoluut perfek vir mekaar en onbeskryflik gelukkig, ek het letterlik begin emosioneel voel so beautiful is dit!
Kat de Sarigny
These are the most stunning wedding photos I have ever seen! You are so creative and capture moments like no one else! WOW!!
Maré Rootman
breathtaking! ek sien ‘n hele paar kompetisie-wenners hier
Elaine
Joe Lizelle, dit is sooooo mooi, ek het nou sit en hoendervleis kry. Nats en Ruhan dit was ‘n pragtige troue en julle kan so blessed voel om mekaar te he. Baie spesiaal.
Liezel
nes ek dink dit kan nie beter raak nie, doen dit! wow, wow, WOW! die portraits, die rok in die wind….WOW!!!
HESTER
Lizelle dit is pragtig!Ons kry weer heimwee oor daardie dag!Jy is darem talentvol!
Leticia
Wow!! Absolutely stunning! Love the pic Annemari pointed out and the picture in the lift! But they are all awesome
Kathryn van Eck
Sjoe!! What an amazing set of images. Really breathtaking!! Wow!!! I totally love this wedding and how you captured the light and joy
Alexandra Pitchford
Wow Lizelle, stunning work as always. I so look forward to reading your posts on your blog! So inspirational! Congratulations to the beautiful couple!
Lindy Truter
nee wat Lizelle…jy is net TE goed! Wow!
What a God given gift you have! xxx
Lo-Mari
One of your best Weddings ever!!! Love everything about it! The most gorgeous bride!! Wow Lizelle keep up the good work!!!
Tania
Wow is nie ‘n groot genoeg woord vir hierdie fotos nie. My FAVOURITE van al jou shoots!!!! En al jou fotos is utistekend. LOVE dit so baie!!!! En die wind het soveel beweging gegee – LOVE LOVE LOVE!!!!!!
Janine
Lizelle, ek het HOENDERVLEIS, die fotos laat mens sommer snak na jou asem. Hier is iets van ALS, romanties, speels,vars. Ek is MAL hieroor, jy het regtig n God-gegewe talent. WELL DONE!!!
Nicola Bester
Lizelle dis die mooiste fotos wat ek in ‘n lang tyd gesien het! My favourites: 69, 86, 94!!!!
ilse
…sy lyk soos ‘n model…
…die wind gee ‘n dimensie wat sal maak dat bruide wind bestel vir hul troudag…
…hoe kry jy die sonstrale so op die ouens..?
…dai wasige een…
en so kan ek aangaan en rave oor elke een!
Zellie, die Here bless jo met ‘n bonatuurlike talent, en ek so bly om dit te sien en te SIEN!
Nikki van den Heever
Jou vinger op die shutter is so gebless met ELKE LIEWE SHOT!!! Nes ek dink ek het nou al alle tipe shots en poses van wedding photography gesien, dan kom die volgende foto en slaan my asem weg. Jy is great!!
Tertia du Preez
Wow, dis ongelooflike, hoendervleis mooi foto’s!
Kim
Wow! Die maak mooi foto’s! Hehehe! Baie mooi Lizelle!
nikki
2, 5 en 7 van onder af is incredible!!!! En al daai mooi portraits van haar wat lê!
Nastassja Harvey
Lizelle Lotter fotografie!!!!!!!!!! hoe op aarde kry jy altyd SO baie ongelooflike meesterstukke by EEN troue??? Jy’s AMAZING. award winning images die! x
Irise
Oh man!!!!! Natalie, jy is so ‘n pragtige meisie, inside and out! Dit was so spesiaal om met julle te werk. Lizelle….jy weet hoe ek oor jou voel, maar ek gaan dit weer se…jy is ongelooflik en sooooo talentvol! Fantasties xxxx
Annelize
Goeie aarde Lizelle, die fotos is asemrowend verby! Daar is geen einde aan jou talent! Jy is awesome! Jou fotos laat my wegraak in n fantasie wereld!
Lizelle Lotter Photography » Ruhan en Natalie: Blouberg (II)
[...] cannot really remember exactly how we decided on this, but i was sooooo keen on doing it! Natalie and Ruhan had a morning wedding, so we only did their couple shoot after the wedding…so we could go [...]
Lindi Coetzer
Van jou mooistes nog…
Marieke
Een van die mooiste shoots wat ek al ooit gesien het
Christene
Stunning stunning stunning!!!!!!!
Brenda Wardall
Again – blown away – that dress shot is a magazine cover if I ever saw one!
Michelle
AMAZING!!!!!!!!!!!!!
Elsabe van Niekerk
Jinne Lizelle die foto`s is absoluut pragtig as ek weer trou kry ek vir jou !!!!!!!! (grappie!) as al my kiddies weer by die huis is gaan ek jou laat kom hoor liefde tannie Elsabe
JulieLim
WOW WOW WOW!!!
Tanja Kibogo
Wow how amazing is this!! I love love love this images!!!!!
Mona
Wow, I love, love, love this pics.
Altough I don’t know this couple there are some images, which I would put on my walls….
Bianca
Ongelooflik mooi!!! WOWEEEE!!! Pragtige bruid!!!
Shevon
Wow! What AMAZING PHOTOS! Sjoe!
Candice Jade
Wow wow wow!!!! Incredible!!!! Indescribable!!!
adene
Inspireer jy my nou!! Pragtig!!
Nicole Rich
Stunning….stunning stunning stunning!
Juné Joubert
vars en ongelooflik mooi!!
rok foto!!
wind awesome!
“cuddle” wit fotos stunning!
Anina De Witt
ONGELOOFLIK Mooi !!!!
wil punt
Brilliant!
Madeleine Karele
Wow!!!! Dis die mooiste fotos! Julle is so ‘n stunning couple. Mens kan behoorlik op elke foto comment. Ek’s ook mal oor die 1 van Natalie waar haar rok so waai ~ beautiful!!
Monique Burn
Dit is die mooiste shoot OOIT vriendin!!!! Jy oordoen jouself elke keer! En wat ‘n stunning couple!!!!!
Nadya Brand
Breathtakingly stunning! Jy is by verre die beste fotograaf in SA!!!! Incredible.
#1 fan
insane! die foto waar die rok in die kamera in waai en waar sy hom op die neus soen… en en en …. is my FAVOURITE!
Abri Kruger
love die foto nr 43 met die son wat so mooi afskyn … en ook nr 92 stunning
Emily Lewin
Love love and love. You’re amazing!
Adri Botma
Dit is verskriklik mooi.
JulieLim
You. Are. Amazing!
Margaux
wow wow wow is al wat ek kan se! jou werk is so mooi!! well done!!!
Ruhan & Natalie Blouberg Wedding
[...] If you wish to see more of this beautiful event go look at Lizelle’s not one but two posts here and here! And while you are there take a look at the rest of [...]