My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

August 24th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Marli en Ruhan se dag was niks kort van asemrowend nie. (Soveel so dat ek dadelik ‘n paar op FB gelaai het en toe skoon vergeet het dat ek nog nie die hele blogpost gelaai het nie. Skuus dat ek nou eers blog!!!) Nie net was die troue en al sy detail sorgvuldig beplan en uitgekies nie, dit was so gesellig met hul familie en vriende, feestelik afgerond met die lekkerste kos en musiek. Dankie dat ek daarin kon deel en dit vasvang, Ruhan en Marli!

 

Wedding planner BonTon
Venue La Paris
Makeup Helga Strydom
Koffie Fleet Coffee
Blomme Flowerheart 
Decor Goeters
Rok Robyn Roberts
Band Manouche
 The Official Chop Shop DJ Cessna

let me know what you think

  • Marli
    August 24th, 20174:35 pm

    Baie baie dankie, Lizelle! Ons is MAL oor die foto’s :) Jy is ‘n absolute legend!

  • Elizabe Esterhuyse
    August 24th, 20174:54 pm

    Pragtige foto’s van ‘n baie mooi bruidspaar en wonderlike seremonie en onthaal

  • verie
    August 28th, 20178:12 pm

    Pragtige foto’s van ‘n pragtige couple! Dit was ‘n wonderlike troue!

  • Olive de Haas
    September 28th, 20177:34 am

    Pratige fotos is pragtig jul dag was prefek gewees. Ruhan en Marli julle is n pragtige couple!!