My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

February 24th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n pragtige (en warm) dag waarop Rynardt en Helana die knoop deur gehaak by die altyd mooie Kleine Valleij. Dit was so cool, 28 jaar terug het dieselfde oom met dieselfde motor Helana se ouers vir hulle troue rondgery.

Dankie Rynardt en Helana dat julle so keen was om enige plek te gaan vir julle foto’s. Julle is wenners! Lekker kyk!!!

Here he is! 28 years ago, this same “omie” was the driver for Helana’s parents for their wedding…in the same car!!! Super cool hey!


Dress: Lady Marmalaide

Venue: Kleine Valleij

Suit: Woolworths

Car: Les boshoff 0219884203

Flowers: Lindie du Plessis

Make-up and Hair: The Mod Squad

DJ: Jacques from Cape DJ’s

Caterer: Malita Joubert

Cake: Nelle Cakes

let me know what you think

  • Charlene Smit
    February 24th, 201112:08 pm

    Gek oor die foto’s! WOW! Well done Lizelle!

  • nastassja harvey
    February 24th, 20111:25 pm

    Wow dis sooooo mooi Zella!! :) Love die lug en die kleure en die bruid is sooooo stunning! X

  • Kim
    February 24th, 20111:25 pm

    Beautiful Lizelle! I love the ones where the bride is laughing. And esp the little boy from top, so cute!

  • Maudre Joubert - KLEINEVALLEIJ
    February 24th, 20111:59 pm

    Stunning soos gewoontlik!!!! :)

  • Mariko
    February 24th, 20112:13 pm

    Super Stunning! Die bruid se oe kleur is pragtig.

  • marguerite
    February 24th, 20112:14 pm

    Jy is genuine goed met die vasvang van ‘n oomblik…Lizelle! love die skoene een en die ou muur foties…
    pragtige bruid…

  • Marlise Burger
    February 24th, 20113:59 pm

    Wow – Lizelle, elke keer dink ek dit is die mooiste fotos ooit, en dan oortref jy jouself met die volgendes wat selfs nog mooier is. Dit is BEAUTIFUL!!!!!!

  • Donae-Cherie Vigne
    February 24th, 201110:18 pm

    Helana, baie, baie geluk met julle troue!! Ek is seker die foto’s vertel nie eens helfde van die stories van al die pret wat julle wat julle gehad het nie!!! Ek bid vir julle alle voorspoed en geluk toe. Mag julle twee mekaar net aanvul op julle nuwe lewens padjie saam!! Baie liefde Donae-Cherie Vigne =D

  • Andre van der Veen
    February 24th, 201111:28 pm

    Once again, job well done! Love the one of the boy looking up and :)

  • Rita van der Merwe
    February 25th, 201111:42 am

    Sjoe, weet nie wie om die meeste te komplimenteer nie. Julle was almal ‘n goeie kombinasie, dis die allermooiste foto’s om te bewaar as die belangrikste herrinnering van jul groot dag! Well done…bruid, bruidegom, fotograaf!

  • Christopher Van Zyl
    February 25th, 20119:09 pm

    Ek laaik die een met die dames se bene en skoene ook!

  • Maré Rootman
    March 3rd, 20115:25 pm

    love die portret-foto waar hulle teen die ou muur staan, so mooi Zellie, alles is so mooi lewendig!