My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 6th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

You might remember this awesome couple from their fun engagement shoot! Their wedding day was no different! They looked as if the enjoyed every moment to the max. (And that just add fuel to my photo-fun.)

Geniet julle kiekies Ryno en Suzahne. Dit was waarlik lekker om te deel in julle dag!!!

Dress: Kobus Dippenaar

Venue: Kleine Valleij, Wellington

Guesthouse: Kleine Valleij Guest House

let me know what you think

  • Lisa
    May 7th, 201112:35 pm

    What a beautiful couple and wedding, wow!! The photos are out of this world!

  • Nicola
    May 7th, 20115:15 pm

    Pratig Lizelle! Mooiste bruid met die mooiste rok.

  • Helmine Zenhäusern
    May 7th, 201110:43 pm

    Asemrowend mooi! Lizelle, jy is beslis die titel “Fotograaf van die Eeu” werd. Jou pragtige persoonlikheid bring die beste uit al jou “kliënte” – daarom ook sulke pragfoto’s!

  • nastassja harvey
    May 8th, 20116:53 pm

    ek is gaande oor jou swart en wit fotos wowsers zella!! en flip foto nommer 34 – hoe amazing?? :)

  • Mariné
    May 9th, 20117:24 am

    Ongelooflik mooi Zelle! Soveel kunswerk-fotos, maar ek hou veral van die foto waar sy in die kar sit… Ek dink dit was ‘n uitstekende kombinasie van fotos… Ek’s seker die couple is baie gelukkig met hierdie pragtige fotos.

  • claire nicola
    May 9th, 20118:34 am

    perfection as always:) your blogposts make my day!

  • Nikki van den Heever
    May 9th, 20119:15 am

    Was soooo opgewonde om hierdie te sien en weereens is my asem weggeslaan!

    Stunning, Lizelle!

  • Marietha Dinkelman
    May 9th, 20119:17 am

    Ek dink sy is die bruid van die jaar! Wat ‘n pragtige paartjie en die fotos is asemrowend.

  • Liesl Cheney
    May 9th, 201111:05 am

    Gorgeous images!

  • Wendy
    May 9th, 201112:31 pm

    Beautiful foto’s Lizelle! x

  • Elmarie
    May 9th, 201112:57 pm

    Hi Lizelle, dit is regtig stunning foto’s en die mooiste bruidspaar!Well done

  • JulieLim
    May 9th, 20112:50 pm

    My gosh Lizelle! So absolutely gorgeous!

  • Steph
    May 9th, 20113:48 pm

    Wow!! Well gedaan alweer.. Stunning bruid… luv haar hare!! en rok! Mis jou Zella! x

  • Madré Kohn Creative
    May 9th, 20115:35 pm

    Love it! Fotos wonderlik en ek is mal oor die tafellys idee (in die raam…)

  • Sonya
    May 9th, 20117:03 pm

    Stunning, Lizelle.. so ‘n nice mix tussen
    klassiek en fun en simboliek en humor en… love ’em!

  • liza
    May 9th, 20118:38 pm

    ai lizelle elke keer steel jy ‘n asem met jou ongelooflike fotos! Ek book jou vir 2016-16-10…sal my genoeg tyd gee om net ‘n man te kry wat met my troufotos wil neem;-)

  • Christine Meintjes
    May 10th, 20118:45 am

    Sooo mooi! Soos altyd!

  • Nicola Bester
    May 10th, 20111:50 pm

    Lizelle daai foto van haar in die kar is asemrowend mooi vir my!

  • Lo-Mari
    May 13th, 201112:23 pm

    Wat n pragtige bruid! Stunning fotos soos altyd!!!

  • lindi
    May 23rd, 20119:49 pm

    die konstruksieraam foto is absolutely stunning!!!!!

  • Lolla Kearney
    August 12th, 20118:02 pm

    Lizelle, jou fotos is ongelooflik!!!!!!

  • […] Bride shot by: (Left) Lizelle Lotter Photography | (Right) ZaraZoo Photography […]