January 25th, 2011 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS
Ek het so ‘n lekker middag saam met Ryno en Suzahne gehad op Clifton! Lag en speel was volop en Ryno en Suzahne is so ‘n rustige, natuurlike couple. Ek neem hulle troue af bietjie later die jaar en is gaande wanneer ek die couple voor die troue bietjie beter kan leer ken. Dankie dankie dankie Ryno en Suzahne! Sien julle weer een van die dae!





















































no 1 fan
ek wen ek’s eerste! what I think… so lekker om na hierdie vars foto’s van 2 mense se pret en liefde te kyk, jy vang oomblikke vas nie “poses” nie. en die laaste foto, i love!
bly ‘n voorreg om jou fan te wees. veral in dié hitte.
minki
ek het nog altyd van garingbome gehou!!! nice kiekies Lizelle!
Mariné
Sjoe sjoe sjoe… dis net pragtig..mal daaroor!
Hanlie Basson
Lizelle die foto’s is stunning.
Juanette
Stunning Lizelle! Love die tweede foto! xxx
Monica Dart
killer-cute shots zelle. love them!
nastassja harvey
sooooooooo mooi zella! love veral die lens flare!!
Madré Kohn Creative
Kan nie wag tot die trou foto’s nie! Watter lens het jy hier gebruik?
Celia
Die foto’s is awesome Lizelle!! Dit lyk of die twee’tjies soveel pret gehad het! Weereens, ek is crazy oor jou foto’s……kan nie genoeg kry nie.
Maré Rootman
Mooi Zellie! Jong, dis die sexyste straatlig wat ek nog gesien het!
Sonya Olivier
Love it… ! Veral die een waar sy hom jaag… En op die trappies sit.. Mens kan sien hulle is “close”. Ek stem saam – jy vang oomblikke vas, nie stywe “poses” nie – en dis ‘n gawe!
Kim
Beautiful Lizelle!
elna nel
Mal oor die fotos!! Lizellie, jy laat mens nogal soek na woorde….!
Jacques Lloyd
Fotos is pragtig, kan net dink hoe mooi die bruid op haar dag gaan lyk.
Kathryn
I love these images! What a fun couple captured so beautifully…I love the colouring…
Christo van Deventer
Wow…Lizelle. Dit is ongelooflike mooi fotos. Hulle is sulke MOOI! mense, lyk soos modelle. Kannie wag vir hulle troue nie.
Elaine Venter
WOW! die is Awesome
annelize
Ooooo Lizelle jy is darem maar net uitstekend!!!
Liezel
Jy het beslis nog ‘n fan bygekry! hierdie fotos is ongelooflik mooi!!!
fotograf lublin
Fantastic set!!!
Andre van der Veen
Ek’s mal oor die foto waar hulle die duikbrille op het
Lizelle Lotter Photography » Ryno and Suzahne: Wellington
[...] might remember this awesome couple from their fun engagement shoot! Their wedding day was no different! They looked as if the enjoyed every moment to the max. (And [...]