My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

August 23rd, 2017 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Ek het Salomé ontmoet in Stellenbosch voor sy en Schoeman nog getroud is. Wat ‘n lekkerte om hulle, nou as ‘n gesin, op hulle plaas in De Rust te kon afneem! Dakie dat ek ‘n stukkie van julle lewe in foto’s kon omsit Salomé en Schoeman. Miller is opeetbaar oulik! xxx

let me know what you think