May 4th, 2010 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS
Alles was so lekker hierdie dag! (Ok, miskien nie die traffic deur Kalkbaai nie.) Dit was my eerste shoot in Noordhoek, dit was ‘n treat om vir Sarel en Mariëtte af te neem en by tye met die shoot het dit gevoel of ek terug in USA is! So dankie Sarel en Mariëtte, ek kan nie wag vir julle troue nie!!!







Iemand wat kom pos uithaal het se honde:








…en ‘n random tannie by die stand en haar honde!




Tsssssss…

Jip..!


















adri
Dis so mooi Zella!
Kim Hawkins
Gorgeous, simply gorgeous. Natural and modern and the light is beautiful.
Vanessa de Villiers
Dis vrek mooi! Jy toor absoluut net met jou foto’s en lig is amazing, sjoe Lizelle!
Juanette
Awesome awesome AWESOME AwEsOmE aWeSoMe en o ja, A-W-E-S-O-M-E! Ek love die foto’s Lizelle!
Elrika Calitz
Whooohee!! Hierdie is sulke mooi fotos. Brilliant Lizelle! Sep en Sas, julle lyk so pragtig saam. Julle kan trots wees op die shoot.Kan nie wag vir die troue nie. Dit gaan ongelooflik wees. xxx
izandi
Oh wow julle en Lizelle! Voor en agter die kamera GOEIE WERK! dis so mooi!!!!!!!!!!
Ellena van Tonder
Vrekkit mooi, gaande oor die foto’s by die see. Hoe funky is die sonbril???
Lolita
Ek’s absoluut MAL oor jou swart & wit foto’s – dis pragtig!!
Sarel & Mariëtte
Lizelle! Baie baie dankie vir ons mooi fotos!!!… Gotta lovit
Ons het so lekker middag saam met jou gehad. Sien uit om die res te sien.
Xx
Anriette
Maat jy lyk sooooo mooi…you look like a model. Love die shades. Baie mooi julle twee!!!
xxx
miena
WWWOOOOWWW! dis ongelooflik mooi!!
mariettetser , u look like a mOdel!im very proud!
wow! jy en sarel lyk sooo mooi saam!kan nie wag vir die wat volg nie!
xx
Carien
Julle is beautiful!! Kan nie glo dis my boetie en ampertjies my sussie..die troue gaan ongelooflik lekker wees. Lizelle die foto’s is pragtig en die strand – natuur effek is stunning xoxo
renet
wat ‘n vreugde om ons kinders so te sien!!!!
julle is pragtig! Dankie Lizelle!
nastassja harvey
woweeeeeeeee ek is mal oor die pics!
nikki
Laaste 2 posts flippen amazing en so fresh en vibrant, looove die goue lig op die strand en die rooi posbus!!
Verster
Baie cool pics.
Ek is mal oor die derde laaste een.
Great stuff.
Eileen
So beautiful! Your work is really dynamic:) Well done
Chantel
Wow!!! Julle 2 lyk stunning en BAIE gelukkig! Kan nie wag vir julle troue nie!
Kobus
Pragtige foto’s! Sjoe Mariëtte, jy lyk ongelooflik mooi! Sarel, jy lyk aanvaarbaar. Net net…
Johanna Müller
Baie geluk met pragtige fotos!
Sarel, ek kan nie dink die buurseuntjie en maatjie is al hier nie!
Elmarie
Julle 2 is pragtig! Bly ek kon uiteindelik vir Lizelle sien. Sarel, jy’s ‘n hunk! Veels geluk, sien uit na die troue…
Lizelle Lotter Photography » Sarel en Mariette: Wellington
[...] ek Sarel en Mariette se engagement shoot gedoen het, het ek sommer klaar geweet hulle trouedag gaan heerlik wees. Hulle is mense met harte [...]