February 13th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Na ek Sarel en Mariette se engagement shoot gedoen het, het ek sommer klaar geweet hulle trouedag gaan heerlik wees. Hulle is mense met harte van goud, minstens so groot soos ysbere s’n. Dit was toe ook so. Hulle het mekaar stip in die oe gekyk, sag gesmile, lekker gelag en tyd met mense gespandeer wat hulle liefhet.
Die dag self was haarfyn beplan en Izandi (I do) het rustig die dag seepglad laat verloop. Die decor was pragtig en die musiek uitstaande.
Sjoe, dankie-dankie Sarel en Mariette! Laat weet as julle eendag vows renew; dis darem net te lekker om tyd met julle te spandeer. Geniet!
Hierdie pragtige foto het my regterhand, Jami Smit, geneem:
Oops! Mini-unplanned-trash-the-dress!
Wedding coordinator: I DO (Izandi van wyk)
Venue: Kleine Valleij
Dress: Elizabeth Stockenstrom
Stationary: Elsje Designs
Flowers: Nico Loubscher
Make-up: Alma du Preez
Hair: Lisa Louw
Videographer: Missing Piece (David Stone)
DJ and awesome live music: Werner Denner
Catering: Malita Joubert: malita@mweb.co.za
Cake: Nelle Cakes
Marimba band: AmaAmbush Marimbas
Handy tip from bride: The Pretty Blog






















































































Sarel & Mariëtte
Dankie dankie dankie vir ons mooi fotos. Jy het ons verwagtinge oortref! Jy is die beste fotograaf en dis so lekker om saam met jou te werk. Dankie dat jy ons so op ons gemak laat voel het. Kan nie wag om die res te sien nie.
Lisa Louw
Dit is awesome fotos..baie baie geluk en dankie vir die eer om jou hare te kon doen Mariette en dames.Beatiful fotos Lizelle…well done!!!!!
anke lambrechts
sjoe lizelle! dis pragtig… en so vindingryk! love die kiekies!!! xoxo
Christopher Van Zyl
Hi Lizelle
Met jou uitstekende oog vir – en “attention to detail” lê jy ook die geweldige klomp moeite wat gedoen is vir die bruilof vir ewig vas op jou pragtige fodies!
Niks gaan ongesiens by jou verby nie!
Welgedaan.
Elrika Calitz
Ongelooflike foto’s van ‘n ongelooflike troue!!!!
Hanlie Basson
Lizelle dis ongelooflike mooi foto’s.
Anriette Erdmann
Baie Baie Baie mooi fotos…Marietta jou model!!! xxx
Lauren Kriedemann
absolutely beautiful
Kerry
Beautiful! such stunning shots, love the details… and the tomato paste tins made me smile.
Kate/MagnoliaRouge
Beautiful wedding… love the blue details
nastassja harvey
super mooi zella!
sjoe mal oor die decor!
Johanna Muller
Liewe Sarel en Mariëtte – wat kan ‘n mens sê…
Dis SO mooi – maar ook inspirerend!
Alles lyk so reg en in plek!
GENIET MEKAAR!!
Mari Venter
Mens kan nie nie hierop reageer nie!! Wat ‘n talent. Dankie dat jy dit met almal deel.
Chantel Marx
Dit is stunning fotos! Mariette en Sarel julle lyk ongelooflik saam. Goeie werk Lizelle! x
inspiration board #49: par avion : bloved weddings | inspirational UK wedding blog
[...] row: navy stripe place setting photographed by Lizelle Lotter, DIY paper planes by Martha Stewart Weddings, navy and red bridesmaid dress from Sarah [...]