June 24th, 2010 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Ek is so opgewonde om hierdie post met julle te deel. My eerste (betaalde) shoot vir ‘n magazine- vir SARIE! Is so lekker dat daar altyd nuwe goed op die horison is. Hou die lewe so lekker interessant!!!
Die shoot was van Alta Joubert en haar opeet-oulike-en-mooi-kinders. Alta is beter bekend as een van die energieke dames van Lollos. As jy jong kinders het en nog nie van Lollos gehoor het nie, stel ek voor jy gaan sommer nou na hulle webwerf toe om bietjie meer te leer. Sarie het ook op hulle webwerf ‘n link gesit: Sarie Link
Teen die tyd wat die shoot verby was en ons alles opgepak het, hoor ek hoe verskoon Alta haarself om “die gemors op die TV” te gaan afskakel wat haar kinders gesit en kyk het. Dis vir my AMAZING om te weet dat Alta omgee oor wat haar kinders kyk, want dit beteken net een ding; sy lewer nie “gemors” aan ander mammas se kinders nie.
Dankie aan Danny Toüa (die stilleerder) wat my so baie gehelp het met hierdie eerste shoot! Ek hoop dis die begin van nog vele ander lekkertes.
Geniet julle!
Die voorblad:
Sommer net ‘n paar van die shoot:

Melissa van Zyl doen haar ding:


























Rebecca
woohoo!!!! you ROCK!
Vanessa de Villiers
Baie trots op jou! Baie wow!
Odette
Baie dankie vir ‘n stunning shoot…
lizelle
Dankie Odette! Dit was heerlik!
Adri
Go Zella!!!
Rodger
I always look forward to see your new work! Well Done.
Libre
Danny Toua is awesome. Het ook al saam met haar gewerk!! Well done, lizelle!
Nicola Pretorius
Wow! Geluk met die prestasie. Jou werk is natuurlik asemrowend, soos altyd.
Jules Morgan
Congrats girl! Awestumpendous photos as always!
nastassja harvey
supperrrrrrrrrrrrrr HOT photographer!! so trots op jou!!
erin ball
Lizelle, gorgeous as always! I wish I could spend all day viewing your images. I have a question for you: you always have such beautiful, even lighting on the subjects’ faces in your outdoor images. How are you able to do that? Are you using reflectors?
Hope you are well, girl!
lizelle
Hi Erin! Are you well? I miss the USA so much! Want go there for a month or so again some time!!!
About the even lighting: I always try to shoot in the last hour before the sun set, but sometimes, like here, it is not possible. Then i shoot into the sun, so make sure the shadows fall on their faces. If the sun is like “at 12h”, then i just shoot in a shadow area.
Hope that helps!!!
Christine Meintjes
Baie geluk zel! Dit is bitter mooi fotos!!
amanda boonzaaier
Baie geluk!!!Baie mooi sagte foto’s.
Kim Shaw
Awesome, gorgeous, stunning pics – can think of lots more adjectives – well done Lizelle, lovely!
Maryke
Wow dis regtig awesome. En baie geluk!!!
Jorina
Dis so great – dit was net ‘n kwessie van tyd =)
Antoinette Esterhuizen
Ek was mal oor die foto’s in die tydskrif. Lizelle, ek moes geweet het dit is jy! Dit is stunning.
Juné
zella, wat ‘n awesome prestasie! well done! dis pragtig! mag daar nog meer en meer horisonne verskyn!
Elna
Pragtig!!!
Andre van der Veen
Die Lollos idee en CD is briljant, ek en my vrou ken al 90% van die liedjies uit ons koppe
Baie mooi fotos van Alta en haar kleinspan, baie geluk met die Sarie-shoot Lizelle, jy’t jouself weereens oor tref!
zani
Alta jy is n PRAGTIGE mamma!!My kind LOVE Lollos so baie dat ek en my man heeldag by die werk sing ( Stadig stadig oor die klippetjies… kedang kedang…. ens
) kan nie wag vir Lollos die op die rakke nie!