November 20th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Wat ‘n awesome awesome awesome couple! Die reen is net een sigbare “muurtjie” wat oorkom moes word op hul troudag. Ek dink nie eintlik ek hoef eers soveel te se nie, die foto’s praat sommer self van hulle verby-wonderlike attitudes.
As Schalk dalk vir jou bekend lyk, dan het jy hom heel waarskynlik op die kassie met ‘n rugbybal in die hand gesien uithardloop vir die Stormers. Indien Chanel vir jou bekend lyk, is jy baie moontlik self ‘n bruid. Sy is deel van die uitstekende Aleit Wedding co-ordinators groep.
Schalk en Chanel, ek weet daar wag baie nuwe uitdagings vir julle. Ek bid vir julle vir genoeg lig vir elke stappie!
Mag die kiekies en herinerringe julle harte roer.


























































Marti
Vergeet van rugby (maar ek love dit!) die man kon net sowel ‘n model wees! Pragtige bruid en stunning foto’s!
nikki
Oh my word! Hierdie kiekies is smeulend
, uniek en borrelend, wat ‘n cool couple!! Brilliante fotograaf!!
sanette ferreira
Lizel
Die fotos is pragtig baie professioneel en voorwaar die beste wat ek lanklaas gesien het sal jou graag aan beveel vir ander geleenthede
Nogmaals dankie
Sanette
Ellena van Tonder
woweeee, pragtig!
Tania Calldo
hierdie lyk soma na ‘n awesome couple, ongelooflike mooi foto’s, well done L!
LizMarie
Stunning foto’s Lizelle!!!
Adri
Sjoe Lizelle. Dis nou al die hoeveelste keer wat ek die fotos kyk. Dit is ongelooflike mooi, dit lyk soos ‘n DKNY advertensie. Maar met sulke 2 oulike en mooi mense kan jy seker nie anders as om sulke mooi fotos te neem nie.
Christine Meintjes
Wat ‘n stunning couple!! Baie geluk julle! Zel, weer eens SPRAKELOOS! As mens goed is is jy goed!
cindy
ek is nie gereeld sprakeloos nie. maar ek weet nie meer wat om te se nie. Ek dink al die mooi goed wat ek al ooit gedink het in my kop is op!!!
ongelooflik.
ps. en daai rok is AWESOME en schalk lyk na my neef… hmm.
Kobus
Wow hoendervleis mooi!!!
Michelle Hendriks
WOW Lizelle!!! dis amazing!!! Jys regtig geseën met emmers vol talent!!!
karmen de reuck
dit is beautiful lizelle. took my breath away…
gods grace and love bubbles from these photos… baie dankie. you are a true artist!!!!! xxx
Elsona
What an artist you are Lizelle! Thank you for capturing these memories for us in such a relaxed but stylish way. I love every one!
Elsona Raeside
Ouma Irene
What a beautiful record of the happiness and love on Schalk and Chanel’s special day. The memories came flooding back. I enjoyed myself more than I can say…
Corrie Ferreira
Dit is ongelooflik!! Wie sou kon raai almal was nat, windverwaai en vol modder. Ons is so ongelooflik bevoorreg om deel van hierdie wonderlike familie te wees!!!
Muriel
BEAUTIFUL!!!! you two were rockin them pics. Congrats again! xx