My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 8th, 2018 | Portrait,Shoots | Subcribe to RSS

Ag man wat ‘n lekkerte “to shoot this shooter!” Ek en Simoné gesels al van 2012 af online oor foto dinge en dit was waarlik ekstra spesiaal om haar in lewende lywe te kon ontmoet en afneem in Gauteng. Asof dit nie reeds lekker genoeg was nie, het ons dit af ge-eindig met ‘n “koffie en kondensmelk.” DANKIE Simoné! Mag jy nooit ophou lag nie! xxx

Pretty Lily White camera bag + Blu Betty shoes!

 

Location: Irene Village Mall, Centurion

Pretty camera bag: Lily White

Shoes: Blu Betty

Simoné se fotografie WEBSITE

let me know what you think

  • Tertia Venter
    May 8th, 201810:05 am

    Kleurvolle & vrolike foto’s!