My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

June 20th, 2018 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Ek het lanklaas so ‘n fun, energieke, liefdevolle gesin afgeneem! Hulle is gaande oor mekaar en dié Namibiërs het hul tyd optimaal in Kaapstad benut.

Dankie dat ek so ‘n stukkie van julle familie-wees kon beleef Smit gesin. Julle is next-level!!!! <3 

let me know what you think

  • Tertia Venter
    June 26th, 201812:32 pm

    Pragtige foto’s & mooi gesin!
    Groete xx