My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

July 5th, 2009 | Other,Shoots | Subcribe to RSS

Ek weet nie of van julle die Africa our Home blog volg nie, maar hier is ‘n paar van die foto’s van die trip wat ek nou doen.

Soedan het my voete onder my uitgeslaan. Iemand het my gevra hoe ek Soedan se mense sou beskryf in een woord. Ek gaan een woord herhaal: “mense-mense.” Ek is oorweldig deur onselfsugtige gasvryheid. Ek leer baie.

 

lizellelotter-001

lizellelotter-001

lizellelotter-001

lizellelotter-001

lizellelotter-001

lizellelotter-001

lizellelotter-001

lizellelotter-001

lizellelotter-001

lizellelotter-001

lizellelotter-001

lizellelotter-001

let me know what you think

  • Johanna
    July 5th, 20097:05 pm

    !!!!!!!!!!!!!!!
    Soos altyd, Lizelle, oortref jy jouself!!! Wow, WOW en WOWWWWWWWWWW!!!!!!!
    Ek het na die website ook gekyk, ‘n booskap of so getik, maar sukkel om dit gestuur te kry.
    Anyway, lyk of jy ‘n ongelooflike tyd het!!!
    Ek is SO ongewonde, vlieg Vrydag Switzerland toe – sien sommer BAIE uit!
    Mooi bly!

  • Christine Meintjes
    July 6th, 20097:48 am

    Sjoe Zel, jou fotos is stunning! Ek kan nie wag m al die stories te hoor nie! Ek is mal oor die mense se gesigte! Stunning stunning stunning!

  • Pierre Smith
    July 6th, 20099:16 am

    Jis Lizelle…

    Dit is ongelooflike foto’s met baie HART en SIEL daarin en move mens se hart om daarna te kyk! Jy sien die emosies raak vd mense… Ongelooflik!

  • Du Wayne Denton
    July 6th, 20097:58 pm

    Wow, dit is great photos! Dit is een van my drome om nog so te travel en photos te neem. Jy is baie gelukkig om hierdie opportunity te gekry het. Wel done!

  • rachel van Wyk
    July 6th, 20098:15 pm

    wow!!!! you werk amaze my! hoop om eendag in jou voetspore te trap

  • Mindy
    July 8th, 20095:44 pm

    Oh my gosh, these are so incredible! I can’t stop looking at them!

  • Wil Punt
    July 8th, 20098:35 pm

    shoe lizelle, wow! Wat kan ek sê? Prys God vir die ongelooflike mense van Afrika…

  • nameLindey
    July 9th, 20096:36 am

    Jou foto’s is regtig besonders! Ek “blaai” gedurig deur jou albums! Jy is ‘n fotograaf wat ‘n mens nie aldag kry nie! Jy HET TALENT!!!

  • Michelle Hendriks
    July 9th, 20093:22 pm

    Wow, Lizelle jou foto’s is AMAZING!!! ek is so ‘n groot fan!!!! baie dankie vir al die insperasie!!! jy’s ongelooflik!!

  • Nikki
    July 11th, 20091:37 pm

    Zel, hierdie is amazing verby!! Die gesigte, kleure en emosie…geen woorde! Ek dink National Geographic kan jou maar ‘n luitjie gee;)

  • almari
    July 12th, 200911:23 pm

    Jissi, is elke keer inspired as ek jou photies gesien het!!!! well done, kan nie wag vir die res nie!!

  • Elaine
    July 15th, 20099:47 am

    Wow, al jou foto’s is besonders mooi!!

  • Nicola Basson
    July 15th, 200910:58 am

    Ongelooflik!!!

  • Cindy
    July 20th, 20091:59 pm

    ongelooflik.

  • name Monica Dart
    July 21st, 20092:13 pm

    Lizelle! these photo’s are absolutely fantastic. Your photo’s are real and raw and wow!!!

    Well done!
    monica

  • Wessel
    July 22nd, 20099:34 am

    Kan nie anders as om te se EISH nie! Jy het ‘n baie wonderlike talent gekry, hoor! Elke foto het ‘n storie wat ek bitter graag wil hoor/lees. Al gedink daaraan om ‘n boek vry te stel? Eks eerste in die ry om hom te koop! Nogmaals baie geluk! Ek leer baie by pro’s soos jy.

  • Jonel Meyer
    July 22nd, 20094:25 pm

    mmm…I have nothing to say, cause the pictures speaks for themselves.

  • Patricia
    October 27th, 20098:40 am

    Lizelle sodra ek ‘n tydjie het, loer ek bietjie na fotograwe se werk. As hierdie een ‘n telling by gehad het sou dit letterlik 1 000e getel het. Ek kom elke keer weer terug na jou Sodan fotos. Amazing is nie woorde om dit mee te beskryf nie. Die stories op elke gesig is iets om regtig ‘n boek oor te skryf. Well done.

  • nick
    August 13th, 20107:21 pm

    hey lizelle,
    i only got to looking at these pictures now!
    wow! they are fantastic.
    your empathy and your love of people shines in the eyes of your subjects.

  • […] years ago i traveled to Sudan, here are those images as […]