October 21st, 2009 | Shoots, Uncategorized, Weddings | Subcribe to RSS
As ek aan Stan en Steph se troue dink, dan smile ek. Ek wil nie te veel praat vandag nie, maar die twee is ‘n goeie team!!!
Dress: Elizabeth Stockenstrom
Make-up: Marni Bezuidenhout 072 725 3101
Hair: Joleta Keane 0741176761
Venue: Kleinevalleij Wellington
Catering: Malita Joubert 0832271950
Video: Tolken Media






































































Annemari Ruthven
Die ballonne wat so opstyg met die berge in die agtergrond is die awesomste ding ooit.
Die Bruid (so vir oulaas)
Kan ‘n mens so gelukkig wees? Kan ‘n mens so geseend wees?? Dankie Dankie Dankie Zellie!! xx
sean kelland
wow, your photo’s just get better and better!!! great work Lizelle!!! fantastic and beautiful shots!!!!
Nicola
Baie mooi!Ek het nie geweet Wellington kan so mooi lyk nie. Dankie dat jy ons ook opgesit het:)
Caryn
Ek love love die helium ballonne! Ek mag dit dalk eendag vir my troue ook doen - dis nou ‘n public declaration - 99 red balloons…
Adriana
Baie mooi Lizelle! Ken vir Steph - sy het stunning gelyk!!! Nicola - sien jy pruik op al wat ‘n troue is!
Ellena van Tonder
As dit maar my troufoto’s was!!! Almal is pragtig, my beste is die foto geframe deur die motor deur en dan natuurlik die ballonnne… Jy is ‘n ware inspirasie.
rebecca (love made visible)
Love it
xx
Adel
WOW!!! Elke keer as ek na jou foto’s kyk is ek sprakeloos! Jy het ongelooflike talent, is ‘n “trend setter” en ‘n inspirasie!
Delanie
Oh well done girla! Ek kan met ‘n groot smile sê: Now that’s MY family!!! Ek kan nie wag om die res te sien nie, jy het ons almal so stunning laat lyk! *
Yolande Snyders
Die rooi ballonne…. WOW!!!!
nikki
Zel, jy is darem net amazingly talentvol! En ek love die nuwe manier van presentation:)
almari
soos ALTYD - stunning!!!
minki
die balonne is die oulikste idee…maar dit sal nie so oulik gewees het sonder jou mooi foto’s nie Lizelle! weereens welgedaan!
Jonel Meyer
Julle twee het pragtig gelyk. Geluk man. Weereens, well done zellie. Pragtig foto’s.
Danie Nel
Hi - baie nice. Was ook daar en bly om te sien jy het die atmosfeer mooi gevang.