My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 28th, 2010 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Even before I had my website, Stefan and Marlene believed in my work enough, to book me for their wedding. It was one of my first weddings after going solo and it was nerve wrecking, but the same time so much fun. (Click HERE to view their photos.) I still feel so privileged for people like them . Thank you Stefan and Marlene!!!! It’s awesome that you are a family now and Lua sure is a little star!!!!

A mail from Marlene a while ago, just so that you too can get to know them a bit better:

“Lua is nou amper al 6 en n halwe maande! (ons is baie lucky – sy slaap al deur van 9 weke af!) Dit voel soos noudie dag wat ons uitgevind het ons is swanger – en hier sit sy al, en eet regte menskos ens ens… SYs regtig so n blessing – sy het ons hele lewe verander – sy maak dat ek regtig die hele wereld wil “fix” en dat ek n meer gelowige mens is as wat ek ooit was! Ek dink ek was regtig gebore om n ma te wees – en Stefan is die beste pa wat ek ooit vir haar kon wou he! Hys regtig soos n bodyguard as dit by haar kom – wil haar net teen die wereld beskerm!”

Enjoy julle foto’s! Ek hoop daar is nog BAIE wat kom!!!!

….and….just for fun!

 

let me know what you think

  • Rensche Mari
    December 29th, 201012:42 am

    Stunning! That little girl is too cute, and I love your just-for-fun photos, it took me a few second to figure out what was going on ;)

  • Lizelle Spreeth
    December 29th, 20107:53 am

    Love it!! Jou talent is awesome verby!!

  • adene
    December 29th, 201011:08 am

    Pragtig zellie!! Jy is vol talent!

  • nastassja harvey
    December 29th, 201011:23 am

    loooooove die shots van Lua met haar roomys! :)

  • Maré Rootman
    December 29th, 20105:42 pm

    Dis mos nou hoe ‘n mens roomys moet eet! Lekker!

  • dis ons daai!!!
    December 29th, 20107:09 pm

    Thanks lizelle! Fotos is stunning – jy raak net beter en beter en beter…. Nogsteeds jou nr 1 fans, ons 3 x

  • Kim
    December 30th, 20103:54 pm

    Wow dis vir my baie mooi! What a beautiful family!

  • Frans Swanepoel
    December 31st, 20108:56 am

    Stunning Zellie, wat ‘n oulike family ;-)
    Dit was ons eerste troue saam – en nogsteeds ‘n awesome couple en ‘n awesome fotograaf x

  • marlene
    January 2nd, 20119:01 pm

    Hi frans!!!! Ja – onthou dit soos gister – julle is nogsteeds my dream team!! :-)

  • Lee-Ann Vigus
    January 10th, 20111:18 pm

    Very Nice Lizelle :)

  • […] From: Stefan Marlene and Lua shoot […]