My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 26th, 2014 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Soms ontmoet jy mense en dan voel hulle sommer klaar soos ou vriende. Ek kan nie eers presies onthou waar ek die eerste keer vir Linda ontmoet het nie, maar wat ‘n fees om vir haar en Stoffel te kon afneem! Genade, ek dink nie ek het al ooooit mense ontmoet wat dit so geniet om in mekaar se geselskap te wees en wat saam-saam so lekker uit die maag kan lag nie.

Haar woorde in een van ons eerste emails:

“So waar begin ek? Ek was baie amper dood verlede jaar Augustus. Ek het TB en was baie laat gediagnoseer en teen die tyd wat die dokters dit kon vang was die vraag op almal se lippe, insluitend my dokter-pa, of ek sou deurtrek. Ek het 30 geraak ook daardie jaar en het ook my 5 jaar anniversary gevier met die man van my drome. Alles het verby my geglip omdat ek moes veg vir my lewe. So lieve Zellie, die jaar het ek n nuwe respek vir die lewe uit Papa se hand en wil dit vier.”

Doen jouself ‘n guns en gaan lees bietjie oor haar TB journey HIER.

Dankie Linda en Stoffel dat ek Jesus in julle verhouding kan sien. GENIET julle foto’s en dankie vir al die mal oomblikke!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Wag ‘n paar oomblikke vir die een om te laai:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Linda.
    May 26th, 20142:30 pm

    Het geen woorde.. En Stoffel sal jou bedank dat jy sy vrou stil gekry het. ;) Dankie Liewe maat. Dis so ongelooflik mooi!

  • Sylvia
    May 26th, 20145:12 pm

    Wow jy vang hulle mens wees so mooi vas. Well done!!

  • Lizanne
    May 26th, 20147:08 pm

    Dis pragtig!! Well done Lizelle:) Linda, uit en uit julle in julle element!

  • NOG 'n GROOOOTSTE FAN!
    July 9th, 201412:39 pm

    Hoe UNIEK!!!!! LOVE hoe jy elke couple se “essence” kan vasvang en uitbeeld!! Voel na elke post waarna ek kyk, asof ek die mense al JARE ken!!

    My woorde om jou ongelooflike talent te beskryf en te besing raak nou op! Jy is nou maar een maal AMAZING!!