My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

July 17th, 2017 | Personal,Shoots,Travel | Subcribe to RSS

Ons was tranerig in vervoering oor die gesig waarmee ons wakker geword het. Ek voel bederf en bevoorreg- wonderlik om die sneeu te kon ervaar!

(Hier is ‘n paar van my mams Ilse se foto’s by: dies waarop ek is en die res merk ek!)

Een van my gunsteling goed om te doen is om vir toeriste te vra of ek hulle almal saam kan afneem op ‘n mooi plek – sommer met hulle fone of wat hul ookal het. In die geval het ons sommer ‘n lekker kiekie terug ook gekry!

Ilse se foto:

Ilse se foto:

Ilse se foto:

Ilse se foto:

Ilse se foto:

let me know what you think

  • Terina
    July 17th, 20173:53 pm

    Dis SO besonders! SO SO SO mooi! So spesiaal! WOW! Dankie vir die fotos! Wil vir my boeta in Skotland wys, want hy glo my nie dat dit hier ook so kan sneeu nie :)

  • Andrishia
    July 17th, 20174:20 pm

    Beautiful my sister! Geen woorde nie so mooi is dit! Die Here wat ons dien, sien ek in elke besonderse foto’

  • Selma
    July 17th, 20174:22 pm

    Crazy beautiful!

  • Natascha
    July 17th, 20174:23 pm

    Wowwweee! Dis die mooiste foto’s. Ek het nog nooit self sneeu beleef nie, maar julle foto’s voel so ‘real’, ek kan my verbeel ek was ook daar.
    Geniet dit! Blessings! xx

  • Caryn Maree
    July 17th, 20174:42 pm

    Jy kan die plaswater instuur vir die Leef se hartjie kompetisie! Dis sprokie mooi! Die stilte in die sneeu ontvoer mens. xoxo

  • Marli
    July 17th, 20176:56 pm

    Wow! Wow wow wow! Ongelooflike foto’s!