My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

November 29th, 2008 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Die troue is gehou op die plaas ‘Wortelgat

(anderkant Stanford) en is omskep in n kamp terrein. Ek was woes opgewonde toe ek hoor dit word daar gehou!

Daar was net 1 ding daardie dag… dit het begin reen tydens die diens en dit was onder die bome gehou. Die blinde dominee kon later nie meer sy brail notas lees nie, aangesien sy vingers en papier te nat geraak het! Tydens die familie foto’s moes die familie maak of hulle nie koud kry nie en daarna moes Suzanne en Jaco die beluit neem:

Of al hulle foto’s word op een stoep geneem…

Of ons vat die reen aan.

Hulle Cialis 10mg het op die 2e opsie besluit. Dit was wonderlik! My 2nd shooter vir die dag, Theresa Fourie, moes heeltyd die reflector oor my kamera (Canon 5D mark 1) hou om te keer dat dit heeltemal nat reen! So tussen moddervoete & ‘n “druppeltjie lens” was dit ‘n heerlike uitdaging om die foto’s te neem!

Dankie vir julle positiewe houding! Dis deur dit dat die dag en foto’s ‘n sukses was!

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

suzanne-en-jaco-2-of-19

 

 

let me know what you think

  • Chere
    January 30th, 20097:07 pm

    LOVING THE PHOTOS…. & the new web site!!
    The more i look at your photos – the more I know I made the BEST choice for our wedding!! Cant wait!

  • dielda
    February 18th, 20091:24 pm

    You kiekies vertel ‘n storie en dit vang elke emosie en special moment vas! Ek wil niemand anders as my fotograaf hê nie … is jy Wonderwoman?