My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

September 30th, 2018 | Portrait,Shoots | Subcribe to RSS

Elke nou en dan gaan staan iemand stil, doen stock-take en vier dit was was…en dit wat kom. En dis presies wat Sylvia met haar 40ste verjaarsdag gedoen het. Ek kan my altyd vergaap aan jou geloof en dan al die stories/getuienisse wat uit dit vloei, Sylvia.

Nuwe seisoen mater, spring has sprung!

 

Blomme: Sylvia self!

Make-up: Madeleen

Naels: Rock Rose, The beauty room

let me know what you think

  • Tertia Venter
    October 2nd, 20188:14 am

    Goeie foto’s Lizelle.
    Met mooi vrolike helder blomme en pienk rok, asook die lang pragtige krulhare.