My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

June 19th, 2014 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Tannie Annette is een van daardie mense wat mal daaroor is om te gee. Enige iets van geskenke, tot tuisgemaakte chutney of pepperdews, haar tyd, haar wysheid, haar bekwame naaldwerkhand of sommer net ‘n luisterende oor. Ek ken haar al van 1999 en was al baie aan die ontvang-kant van haar oop hand. Dankie tannie Annette! Vir oom Johan ken ek minder goed, maar dis lekker om te sien dat hulle lief is vir mekaar, saam-saam ‘n verskil wil maak aan dies rondom hul en lekker dinge saam kan doen en geniet.

Ek, saam met my “nie-so-stief- susters” en tannie Annette se niggie, was bridesmaids. So ek het basies net fotos voor die tyd en gedurende Tannie Annette en oom Johan se alleen fotos geneem. Taryn Ward was die res van die tyd agter die kamera en het die dag sooo mooi vasgevang. Gaan loer HIER om haar fotos te sien.

Geniet julle kiekies oom Johan en tannie Annette – ek sien uit na nog vele kuiers saam met julle!


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Dankie Rachel vir ons mooie makeup en dat ek sommer my kamera in jou hand kon stop vir ‘n kiekie van my en tannie Annette!

 

 

 

 

 

 

 

 Die 2 kan soooo lekker saam lag!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Oppad diens toe in “Vygie” (oom Johan se pragtige motortjie.)

 

 

 

Direk na die diens:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hair and Makeup: Rachel Venter

Rokke van bruid en bridemaids gemaak deur Tannie Annette self!

Blomme: Antro

Rest of the wedding images by Taryn Ward

let me know what you think

  • leanne
    June 19th, 20148:08 am

    Pragtig Lizelle, ek is mal oor die foto van tannie Annette in die bad, dit is so ‘n opregte, eerlike foto wat haar so mooi vasvang net soos ek haar onthou! x

  • Annette Carstens
    June 19th, 20144:17 pm

    “OH MY WORD”, Zellie ??! Onbeskryflik mooi. Ek sukkel altyd om vir mense te verduidelik hoe gelukkig is, maar nou het jy dit met jou kiekies kom doen – Baie, baie dankie. Lief jou PLENTY BAIE

  • Alesha
    June 19th, 20144:38 pm

    Sjoe, die fotos is ongelooflik mooi Zellie! Jy is regtig geseen met ‘n fantastiese talent! Jy laat mens so mooi lyk op die fotos!! Jy weet mos hoe kan die ‘nie-so-stief’ susters kla oor ronde gesigte ens!! Hehe. Lief jou

  • Moira
    June 19th, 20144:55 pm

    Sjoe, wow – so spesiaal. Daai sonsondergang-silhouette foto het my hart in my keel laat stop! x

  • Annelle
    June 19th, 20146:50 pm

    Suster, jy is in ‘n ander klas! LOVE die bad foto. Wat ‘n “happy” dag xxxx

  • jo-ann Stokes
    June 19th, 20148:42 pm

    Gorgeous pics, Lizelle ….and the ones of you ..wow, you look absolutely gorgeous!

  • Caryn Maree
    June 20th, 20149:34 am

    Nuwe hoop en ‘n nuwe begin. Dis geskenke van bo! Soos die winter in lente omskep doen Hy dit in ons lewens ook. Mooi Zella!

  • jou heel grootste fan
    June 20th, 20148:11 pm

    …dis so wow, met ‘n heerlike sprankel oral..! Very well done, Zel.
    En oorloop-vreugdes Annette, vir jou en Johan!

  • […] photograph her and her husband. We went to school together and recently she did our makeup for my stepmom’s wedding. (She also recently cut my hair and fringe and now im in the States for 3months and don’t […]

  • NOG 'n GROOOOTSTE FAN!
    July 9th, 201411:49 am

    BESONDERS!!!!
    Baie geluk aan die Paartjie. Mag die res van hulle lewe NET maanskyn en rose wees!