My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

November 14th, 2012 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

 

Oorspronlik sou ons by Kampsbaai die verlowing shoot doen, maar daar het die wind ons net deurmekaar gewaai! Ons het gaan skuiling soek tussen die mooie rotse van Llandudno en op die ou end het dis so lekker gewerk vir die shoot. Tanya en Christiaan is soooo verlief en dit was sommer net lekker om die middag saam met die 2 te spandeer. Ek is nou sommer ekstra opgewonde oor hulle troudag! Geniet Tanya en Christiaan en dankie vir die lekker middag!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Nadine Aucamp
    November 14th, 201212:24 pm

    Wil net weer kla dat jou foto’s TE MOOI is om te bestaan. Wow. Pfft wens jy kon my lewe document!

  • carmenV
    November 14th, 201212:25 pm

    Beautiful light and what a couple!!!!you can see the love shining BRIGHT. x

  • Anina De Witt
    November 14th, 201212:59 pm

    Dit is sooooooo CUTE !!!

  • Caryn Maree
    November 14th, 20121:04 pm

    Love die location en vibe! En die save the date is super cool. Welgedaan vroutjie!

  • Christine Harding
    November 14th, 20121:41 pm

    Beautiful photos! Love the ‘save the date’ :)

  • Liezel
    November 14th, 20122:27 pm

    stunning! love die sagte lig.

  • Bea
    December 1st, 20123:26 pm

    Dit voel soos ‘n sussie wat gaan trou! Tanya julle is pragtig! Lizelle die foto’s is (soos gewoonlik) STUNNING!

  • jou heel grootste fan
    March 23rd, 20155:08 pm

    ….wat kan ek meer sê as:
    ek is gaande oor die foto’s!!!!!
    jy’t sowaar die vibe tussen hulle ook vasgevang, so kosbaar!