November 1st, 2010 | couples,Family,Shoots | Subcribe to RSS
Sjoe! Al weer ‘n heeeeeeerlike middag! Tertius en Annél is al teen die tyd ‘n mamma en pappa en is soooo nuuskierig om te sien hoe die kleinding lyk! Net jammer hulle woon nie in die Kaap nie! Annél moes afkom vir werk en toe maak hulle dit sommer ‘n mini-vakansie so voor hulle oornag in ‘n gesin verander het.
Geniet die fotos baie Tertius en Annél!










































Annel Strydom
Baie dankie vir ‘n heerlike middag – foto’s neem was nog nooit soveel pret nie! Jy’s great
Adri
Lovit zel. Die kleure is so mooi!
Maré Rootman
Die pienk is so mooi
no 1 fan
pragtag zelster! love die een waar sy hom soen op die neus hehe!