My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

April 14th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

…with the sound of LAUGHTER!!!!  Soveel vreude, soveel liefde, soveel “ons doen nie moeilik nie.”

Julle is so ‘n mooi span Tania en Nicholas. Dit was net ‘n fees om julle dag te kon vasvang en ek is so opgewonde oor julle 2 se toekoms so saam met God. Heerlik kyk, onthou en beleef!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Venue: Chris-Elle, Swellendam

Fotos geneem op die stunning plaas/ gasteplaas: Eenuurkop (die uitsig tel nou onder een van my gunsteling plekke op aarde)

let me know what you think

Comments are closed.