My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

Soms, omdat jy vir jouself werk, gebruik jy die voordele en spring jy en jou ma 15h op ‘n Maandag in jou kar om foto’s by ‘n dam, na aan jou hart te gaan neem. Ek loer al letterlik van 1997 vir dié dam en sy takkies wat soos Niena se hare uit Fiela se Kind staan. Toe ek hoor die groot waters kom, besluit ek vandag is die dag wat daar foto’s geneem word.

Dankie Here vir ons drinkwater wat op pad is!

let me know what you think

  • Adéle
    June 5th, 201710:39 pm

    Jou fotos is SO mooi van die leë dam…ek het Theewaters nog nooit in my lewe so leeg gesien nie, soveel groter gaan nou fotos ‘n testimony hê wanneer hy oorloop een van die dae…jou talent is so groot en so mooi soos die dorre dam wat jy vasgevang het op kamera! xoxo

  • Tertia Venter
    June 6th, 20179:55 am

    Well done! Pragtige foto’s julle twee.
    ‘n Dam wat na aan baie van ons, se harte is.
    Liefde xx

  • Jou heel grootste fan
    June 6th, 201711:04 pm

    Genugtig, dis ‘hauntingly’ pragtig!!!
    Nee kyk, jou ‘oog’ is reg, jou hart is reg, en jy het kennis van hoe n kamera en lig werk…wenkombinasie!