My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 30th, 2014 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

 

Daar is en bly darem net iets bitter spesiaal aan ‘n familie – soos in hierdie geval Estie en haar familie. Wow. Ons het een heerlike middag gehad en dit was so mooi om te sien hoe erg haar 2 seuns oor haar is.  En natuurlik wanneer pappa na werk kan join, is daar sommer weer nuwe energie van voor af.

Dankie julle 4. Dis nie net die lig wat magical was nie…

PS: Maak seker julle gaan loer ook na Estie se mooie fotografie!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Estie Thirion
    May 30th, 20148:06 pm

    Ek is woordeloos. Ek is in trane. As fotograaf waardeer ek hierdie fotos op soveel vlakke, maar die meeste op die vlak wat jy my liefde en verhouding met my twee kabouters vasgevang het. Hulle is my alles, en jy het dit reggekry om dit op so ‘n spesiale manier vir my te verewig. Dankie Lizelle. Jou fotos is so mooi. Jy self is so mooi. Dit was ‘n voorreg om net in jou teenwoordigheid te wees nog voor ek ‘n enkele foto gesien het. Dankie dankie dankie.

  • NOG 'n GROOOOTSTE FAN!
    July 9th, 201412:00 pm

    Dit is SO Spesiaal!!! Lizelle jy weet darem net hoe om die gevoel in elke shoot vas te vang!!